Inskrywings vir Kristal 2017

Dis ‘n plesier om uiteindelik die wenner vir ons eerste kunskompetisie by Afrifiksie aan te kondig. Die prys word toegeken aan Epiphany vir haar werk getiteld Ongebonde Verbeelding.

Baie danie vir elkeen wat deelgeneem het. Indien jy graag terugvoer wil hê, sal ons met graagte die kommentaar van die beoordelaars beskikbaar maak.

Baie dankie aan almal wat die moeite gedoen het om in hierdie nuwe kompetisie van Afrifiksie in te skryf. Hoewel dit die eerste keer is, hoop ons dat hierdie kategorie ook sal groei oor tyd om dié van ons wat grafiese gawes ontvang het ook te kan akkomodeer.

Chantal Pretorius

Groen Ruimtetuie

[spacer height=”20px”]

Chantal Pretorius

Fantastiese Skoenlappers

[spacer height=”20px”]

Lindie Oberholzer

[spacer height=”20px”]

Sarie van Dyk

[spacer height=”20px”]

Janeske Greef

[spacer height=”20px”]

Epiphany

Ongebonde Verbeelding

[spacer height=”20px”]