Nils Holgerson is ‘n Sweedse verhaal van Selma Lagerlöf wat as anime-tekenprent uit Japanees na Afrikaans oorgeklank is (en meer as ‘n dosyn ander tale).
-
Die kaboutertjie
-
Die wildeganse
-
Smirre die jakkals
-
Die eekhorinkie
-
Martin in gevaar
-
Die spel van die wildeganse
-
n Reëndag
-
Die towerhoring
-
Die lentefees
-
Die lewende standbeeld
-
n Nag op die rotse
-
Martin raak weg
-
Jakkals leer n les
-
Die weerheks
-
Die versonke stad
-
Die skat van Sunner Bo
-
Fumle-Drumle
-
Jarro die lokvoël
-
Die drooglegging van die meer
-
Die verhaal van Graufell
-
Die wraakgierige slang
-
Die onvriendelike boer
-
Die bere
-
In Upsala
-
Walpurgusnag
-
Die vreeslike vloed
-
Die raaf se geheim
-
Die smid van Dallana
-
Donsveertjie se tuiskoms
-
Die waghond
-
n Nare ondervinding
-
Gorgo die arend
-
Smirre daag weer op
-
Oujaarsdag in die woud
-
Die bosbrand
-
Die vyf verkenners
-
Die vors van sneeu en ys
-
Asa en klein maats
-
Lente in Lapland
-
Nils speel ma
-
Somer in Lapland
-
Finen Malin
-
Totsiens Gorgo
-
Die towertuin
-
Die kleine Olav
-
Transaksie met die meeue
-
Asa Thor en die reuse
-
Smirre raak verlief
-
n Moeilike besluit
-
n Geskenk van die wildeganse
-
Nils gaan huis toe
-
Die afskeid