Media

Die verskeie genres waarin fantastika afgebreek kan word is lank reeds nie meer gebonde tot die gedrukte papier vorme nie. Dit bestaan toenemend uit ‘n groot aantal ander vorme, soos e-boeke, elektroniese speletjies, oudio en geanimeerde, visuele formate.

Hoewel dit nie altyd volop in Afrikaans voorkom nie, is dit tog nodig om hieraan aandag te skenk vir dit wat wél bestaan.

Gelukkig bestaan daar sosiale platforms wat klank- en videobeelde oor die internet toeganklik maak, soos YouTube en iono.