Kontak ons

Om kontak te maak vir watter rede ook al, stuur gerus ‘n vonkpos. Konstuktiewe kritiek help ons om gefokus te bly en laat ons kyk hoe ons die inhoud van ons webwerf relevant kan hou vir die Afrikaanse gemeenskap wat ‘n belangstelling het in fantastika, of spesifiek wetenskapfiksie en fantasie. Ons sal ook gepaste artikels byvoeg op die webwerf – maak gerus ‘n bydra met jou tyd aan hierdie passie (of obsessie), en deel jou insigte of perspektief met ons.

Vonkposadres:  afrifiksie@outlook.com

En ‘n Twitter teenwoordigheid – @afrifiksie

En vir grafika waarvan ons hou op Pinterest – https://za.pinterest.com/afrifiksie/

1 thought on “Kontak ons

  1. Ek moet nagal se die begin is nou gedoen en die fondasie is gegrou. Nou moet net al ons afrikaanse skrywers saam staan en die blad ‘n werklikheid groot maak waar ons kan kom en gesels en ander skrywers ontmoet en ‘n wonderlike groep stig.

Comments are closed.