MMXVIII

Beste WF-fliek van die jaar

Afrifiksie No. 1

Die ongelooflike stoompunkfliek wat hiérdie genre verder verken en help definieer – Mortal Engines.

Die room van 2018

No. 2

Die Star Wars-heelal word verder ingekleur met hierdie toevoeging.

No. 3

‘n Baie hooggeagte fliek met baie nominasies, is ‘n interessante retro-tipe fliek in die WF-genre – The Shape of Water.

Beste Fantasie-fliek van die jaar

Afrifiksie No. 1

The Crimes of Grindelwald is ‘n toevoeging in die Harry Potter heelal…

Die room van 2018

No. 2

Beste Superheld-fliek van die jaar

Afrifiksie No. 1

Die room van 2018

No. 2

No. 3

No. 4

Die eerste fliek van hierdie superheld uit Afrika, Black Panther, voel oordrewe maar is gedoen in dieselfde patroon van ander superhelde. Dit is jammer dat hierdie karakter bots met ons eie Afrikaanse karakter Die Swart Luiperd wat ook uiters suksesvol was in sy tyd.