Fantasie: Tydlyn

Laas Bygewerk: 2023-12-26

Hierdie is ‘n tentatiewe lys van fantasieboeke in Afrikaans.  Dis glad nie volledig nie en die inisiatief is eers afgeskop in 2023.  Dis bloot ‘n projek waarmee ons begin het met die doel om titels by te voeg wanneer ons daarvan bewus raak.

Jy is natuurlik baie welkom om ons hiermee te help deur ontbrekende werke se besonderhede aan ons te e-pos by afrifiksie.nova@gmail.com

Oorspronklik in Afrikaans Vertaal na Afrikaans
1925
Brolloks en Bittergal C.J. Langenhoven  
1948
Waar motors nie kan kom nie  P.J.Schoeman  
1950
  Gulliver in Lilliput Jonathan Swift [P.A.M. Brink]
1965
  Rip van Winkel Washington Irving [Alba Bouwer]
  Die Avonture van Alice in Wonderland Lewis Carroll [André P. Brink]
1968
  Narnia – Die Towenaar se Neef C.S.Lewis [André P. Brink]
  Koning Arthur en Sy Ridders van die Ronde Tafel Sir Thomas Mallory [André P. Brink]
  Alice deur die Spieël Lewis Carroll [André P. Brink]
1969
  Koning Arthur en sy Dapper Swaardvegters Fritz Habeck [Helene de Villiers]
1970
  Die Ongelooflike Towenaar van Oz L. Frank Baum [Pieter W. Grobbelaar]
1973
Die Towersambreel Leon Maré  
1974
  Midsomernagdroom William Shakespeare [Eitemal]
1975
Die Vampier J.A. Rio-Neuhof  
1981
  Kallie Emmer en die Sjokoladefabriek Roald Dahl [Leon Rousseau]
1983
  Kallie Emmer en die Groot Glashyser Roald Dahl [Mavis de Villiers]
1984
  Hendrik en die Reuse-Perske Roald Dahl [Mavis de Villiers]
1985
Die Towerkat Wille Martin  
1990
  Die Nargan en die Sterre Patricia Wrightson [Annelie Ferreira]
1995
Nagmerrie – Videomanie Vincent Swart  
1996
Nagmerrie – Betowering Vincent Swart  
1997
Die Poortwagter Sonja Widhalm  
Monstermaan – Die Haas is uit die Hoed  Henning Paulsen  
Die Waterding Francois Bloemhof  
1998
Droomdief Veronica Language Grillers: Nag van die Mummies R.L. Stine [Marietjie van Rooyen]
Geheime Dossiere – Nagbewegings Michael Green  
Geheime Dossiere – Vreemde Verskynsels Michael Green  
1999
  Grillers: As dooie poppe dans R.L. Stine [Zirk van den Berg]
  Grillers: Monsterbloed III R.L. Stine [Zirk van den Berg]
  Grillers: Die Spookkar R.L. Stine [Riëtte Botma]
  Grillers: Breindoepa R.L. Stine [Tom Dreyer]
2000
  Harry Potter en die Towenaar se Steen J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
  Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
  Harry Potter en die Gevangene van Azkaban J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
2001
  Harry Potter en die Beker vol Vuur J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
2002
Tande Jaco Jacobs Narnia – Die Towenaar se Neef C.S.Lewis [Janie Oosthuysen]
2003
  Harry Potter en die Orde van die Feniks J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
2004
Vampiere in Londen François Bloemhof  
2005
  Harry Potter en die Halfbloed Prins J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
2007
  Harry Potter en die Skatte van die Dood J.K.Rowling [Janie Oosthuysen]
2013
Die Oplossing: Die Pelgrim Quintin Ellis
Die Oplossing: Valhalla Quintin Ellis
Jou lewe…Vir my liefde Petronel
Man…of die monster? Petronel
Middernagson Petronel
Betower Fanie Viljoen  
2014
Engel van die Nag Eben van Renen Fantastes George Macdonald [Quintin Ellis & Louise Eijbers]
2015
Kinders van die Feniks Louise Viljoen Narnia – Die Vaart van die Dagbreker C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
Ridders van die vyfde dimensie Anton Döckel Narnia – Die Silwer Stoel C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
  Narnia – Die Laaste Geveg C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
2016
Die Poort – Bewakers Nelia Engelbrecht Narnia – Die Leeu die Heks en die Klerekas C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
Die Poort – Reisigers Nelia Engelbrecht Narnia – Die Towenaar se Neefie C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
Die Vita Faktor Rachelle du Bois Narnia – Die Perd en sy Seun C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
  Narnia – Prins Kaspian C.S.Lewis [Kobus Geldenhuys]
2017
 Die Bergengel Carina Stander Die Hobbit J.R.R.Tolkien [Janie Oosthuysen]
Maanligmeermin Troula Goosen  
Die Poort – Helers Nelia Engelbrecht
 
Die Poort – Krygers Nelia Engelbrecht  
2018
  Die Kameraadskap van die Ring J.R.R.Tolkien [Janie Oosthuysen]
  Die eindelose storie Michael Ende
  Momo Michael Ende
  Redder van die Ryk Mark Huckerby & Nick Ostler
2019
 Die Wonderwese Carina Stander Die Twee Torings J.R.R.Tolkien [Janie Oosthuysen]
Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim J.M. van Zyl Nimmermeer Jessica Townsend [Jaco Jacobs]
Die Kinders Grim en die Verskiete Ster J.M. van Zyl Wondersmid Jessica Townsend [Jaco Jacobs]
2020
 Onmoontlike droom Frenette van Wyk Redder van die Ryk – Die Donker Eeu  Mark Huckerby & Nick Ostler
  Redder van die Ryk – Die Koning se Weermag Mark Huckerby & Nick Ostler
  Die Koning keer terug J.R.R.Tolkien [Kobus Geldenhuys]
  Die Ikabog J.K.Rowling [Kobus Geldenhuys]
2021
 Elikser Frenette van Wyk Percy Jackson en die Olimpiërs Rick Riordan [Jaco Jacobs]
2022
Hartklop Sunel Combrinck
2023
Die Woud van Sneeu & Ys Frenette van Wyk Mosela en die Drie Koninkryke Luke Calder [Zoë Calder]

Besoek ons bladsy vir boeke van wetenskapfiksie