Dienste

BOEKDRUKKERS

1.  Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Selfuitgee en selfpublikasie raak ‘n belangrike saak in Suid-Afrika.  Groep 7 het ‘n bekostigbare besigheidsmodel wat dit moonlik maak vir enige amateur of professionele skrywer om hul boeke te publiseer en te versprei. Groep7Drukkers - EmbleemWebtuiste: www.groep7.co.za Vonkpos: epos@groep7.co.za Selfoon: 082 4490 574 Adres: Tambotieweg 776, Pretoria, 0129, RSA.

BOEKKLUBS 1.  Fantasie Skrywersgroep Fantasie Skrywersgroep- Logo‘n Fantasie Skrywersgroep op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch wat gesels oor die skryf en bespreking van Fantasie. Die groep is oop vir Afrikaanse en Engelse Fantasie skrywers. Kontakpersoon: Me. Salomé Mostert Vonkpos: 177398G1@sun.ac.za Whatsapp: 27795173956 Adres: Kampus van die Universiteit van Stellenbosch, Boland, RSA.

 

BOEKUITLEG

1.  Carinè Müller (carine.layout@gmail.com) Met jare ondervinding in die uitgewerbedryf, veral op die uitlegkuns en boekomslag-ontwerp, asook vertaling en kopie-redigering is Carinè Müller (wat tans voltyds in die tydskrifbedryf is) bekwaam om jou te help met jou nuuste Afrikaanse wetenskapfiksie en/of fantasie roman (en natuurlik ander genres ook).

2.  Sharna Sammy (sharnadesigns@gmail.com / ((021) 671 3572 / 084776 3650) Sy is ’n vryskut boekontwerper, omslagontwerper en sy kan help met enige setwerk. Sy het meer as 15 jaar ondervinding in die Boekbedryf en het al verskeie boeke gedoen vir OXFORD UNIVERSITY PRESS. Haar man is ook ’n vryskut-illustreerder en saam het hulle al aan verskeie boeke gewerk.

 

ILLUSTREEDER

1.  Sharna Sammy (sharnadesigns@gmail.com / (021) 671 3572 / 084 776 3650) Sy is ’n vryskut boekontwerper, omslagontwerper en sy kan help met enige setwerk. Sy het meer as 8 jaar ondervinding in die Boek Uitgewery bedryf en het al verskeie boeke gedoen vir OXFORD UNIVERSITY PRESS. Haar man is ook ’n vryskut-illustreerder en saam het hulle al aan verskeie boeke gewerk.

2.  Leigh Austen (leighausten007@gmail.com / ((021) 783 0784 / 082 055 1562) Leigh is ‘n vryskut illustreeder en grafiese ontwerper, wat jou kan help met daardie eiesoortige prent op jou volgende boek. Skryf gerus evir haar en vra haar vir ‘n kopie van haar portefilje.

3.  Hannelie Pretorius (hannelie.proefleser@gmail.com / 078 334 0389) Het jy jou boek geskryf, gedruk en nou weet jy nie hoe om dit op die rakke te kry nie. Kontak my gerus, sodat ons saam kan werk om jou droom te bewaarheid: om jou besonderse boek op die rakke te sien. Ek help met verspreiding, bemarking ens.

REDIGEERDERS

1.  Zanel de Lange (072 612 4920 / zandelange@gmail.com) As skrywer spandeer mens baie ure en liters sweet om ‘n manuskrip geskryf te kry. Moenie dat laatnag-tikfoute jou harde werk ongedaan maak nie! Ek redigeer en proeflees enige manuskrip sodat jou skrywerstem die beste vertoon. Kontak my vir bekostigbare tariewe.

2.  Louise Viljoen Skryfdienste (freelancewriter@truewan.co.za) Ek help graag met die redigering van u manuskrip/te. Ander dienste sluit in: proeflees, vertaling, spookskryf, omskakeling van u manuskrip na ‘n eBoek-formaat, opstel van u eie webtuiste, help met u eie blog en die skryf van artikels vir u webtuiste of blog.

3.  Hannelie Pretorius (hannelie.proefleser@gmail.com / 078 334 0389) Hannelie is woonagtig in die Suid-Kaap en is beried om jou te help met die redigering van jou Afrikaanse Wetenskapfiksie of Fantasie (of enige ander genre) manuskrip. Vir ‘n volledige CV van my werk kontak my gerus.

4.  Fanus Botma (fanusbotma@telkomsa.net / 082 675 5436) Ek doen redigeering op ‘n vryskut basis. Vir ‘n kwotasie kontak my gerus.

PROEFLESERS

1.  Louise Viljoen Skryfdienste (freelancewriter@truewan.co.za) Ek help graag met die proeflees van u manuskrip/te. Ander dienste sluit in: redigering, vertaling, spookskryf, omskakeling van u manuskrip na ‘n eBoek-formaat, opstel van u eie webtuiste, help met u eie blog en die skryf van artikels vir u webtuiste of blog.

2.  Editing, writing and translation services Vir alle Akademiese proefleeswerk (slegs Engels) vir non-native speakers van Engels.

3.  Hannelie Pretorius (hannelie.proefleser@gmail.com / 078 334 0389) Het jy iemand nodig om jou verhaal of storie te proeflees? Hannelie is woonagtig in die Suid-Kaap en is beried om jou te help met die proeflees van jou Afrikaanse Wetenskapfiksie of Fantasie (of enige ander genre) manuskrip. Vir ‘n volledige CV van al die werk wat ek al gedoen het. kontak my gerus.

VERTALERS

1.  Zanel de Lange (072 612 4920 / zandelange@gmail.com) Het jou boek dalk ‘n groter gehoor nodig? Het jy al oorweeg om jou teks in beide Afrikaans en Engels beskikbaar te stel? Kontak my vir ‘n bekostigbare vertaling.

2.  Louise Viljoen Skryfdienste (freelancewriter@truewan.co.za) Ek help graag met die vertaling van u manuskrip/te. Ander dienste sluit in: redigering, proeflees, spookskryf, omskakeling van u manuskrip na ‘n eBoek-formaat, opstel van u eie webtuiste, help met u eie blog en die skryf van artikels vir u webtuiste of blog.

3.  Editing, writing and translation services Vertalings: Afrikaans, Engels en Nederlands (alle kombinasies) en Duits na Engels (bestuurswetenskappe en mediese artikels, rapporte.

4.  Fanus Botma (fanusbotma@telkomsa.net / 082 675 5436) Ek doen vertaling (English-Afrikaans / Afrikaans-English) op ‘n vryskut basis. Vir ‘n kwotasie kontak my gerus.

WEBTUISTES

1.  Louise Viljoen Skryfdienste (freelancewriter@truewan.co.za) Ek help u graag met die opstel van u eie webtuiste. Ander dienste sluit in: redigering, vertaling, spookskryf, proeflees, omskakeling van u manuskrip na ‘n eBoek-formaat, help met u eie blog en die skryf van artikels vir u webtuiste of blog.

2 thoughts on “Dienste

  1. Ek is ‘n nuwe Afrikaanse spannings roman skrywer en het pas my debut roman Kruispad deur Groep 7 drukkers vrygestel. Hannelie Pretorius het omgesien na die taalversorging asook resensie van Kruispad. Ek is opsoek na nog persone wat bereid sal wees om ‘n resensie te skryf vir Kruispad. Kontak my asb by williebotes@mymtnmail.co.za of op my facebook blad by http://www.facebook.com/WJBSkrywer

Comments are closed.