Net om te geniet…

Bydraes wat deur gebruikers van hierdie webblad aan Afrifiksie gegee is vir almal om te kan deel in hul drome.

  1. DIE GONDOLIER – Gareth D. Jones (Volwasse WF)
  2. JUNGLE GAMES – Salmon Smith (Volwasse WF)
  3. BLITZ-REIS NA MARS – Chantal Pretorius (Volwasse WF)
  4. DIE ADAM VAN PROXAN DELTA – Eben van Renen (Volwasse WF)
  5. DIE ANDERS – Philip Brand (Volwasse WF)
  6. DIE BEGIN VAN DIE EINDE – Anke Norris (Volwasse WF)
  7. DIE WONDERWERKER Evert Pretorius (Volwasse WF)
  8. EEN DAG TE VEEL Joe Botha (Volwasse WF)
  9. HEMELSE GLOED Philip Brand (Jeug WF)
  10. HULLE IS VAN VLEES GEMAAK – Johan V. van Wyk (Volwasse WF)

Gepubliseerde verhale wat meer as 50 jaar teruk die lig gesien het en dus nie meer aan kopiereg onderhewig is nie.

  1. Manne van die Maan – Uit die bundel Knapsak (Verhaalboek vir die Jeug), deur J.J.G Grobbelaar en Pieter W. Grobbelaar wat deur Maskew Miller van Kaapstad in 1965 uitgegee is en gedruk is deur Kaap en Transvaal Drukkers Beperk. Een van die 17 stories in die bundel was oor wetenskapfiksie.