Onderhoude

Lys van onderhoude wat gevoer is:

RSG onderhoud met Afrifiksie webmeester in 2018 in die program Skrywers en Boeke

  1. Me. Anna van der Walt – LEO.
  2. Me. Rachelle du Bois – Die Vita Faktor.
  3. Mnr. Mike Leach – Axion.
  4. Me. Louise Viljoen – Die Roofdier.
  5. Mnr. Johan V. van Wyk – Ricky Erasmus en die inter-dimensionele rolstoel.
  6. Mnr. Nico Smit – Die Jagter Kronieke: Die Halfbloed.
  7. Mnr. Gerrit van Dijk – Ondulan & T!Nax’u.
  8. Dr. Charles F. Stofberg – Een Biljoen Jaar n.C.
  9. Mnr. Eben van Renen – Arwantië 2953.
  10. Petronel – Fantasie.
  11. Mnr. Quintin Ellis – Die Oplossing: Valhala.
  12. Dr. François P. Verster – Deur na Nebula Nege.