Fantasie vir Tieners

Fantasie vir tieners is nie regtig baie algemeen nie, maar dit kom darem wel van soms voor.  Een so voorbeeld is die boeke wat JM van Zyl geskryf het oor die avonture van die kinders Grim.  Met die skrywer se toestemming het ons die eerste hoofstukke van die boeke hier gepubliseer – geniet dit gerus saam met ons…

1 thought on “Fantasie vir Tieners

Comments are closed.