F-Skrywers

Afrifiksie poog, met die hulp van ons Afrikaanse F-ondersteuners, om betroubare inligting te verskaf rakende ons Afrikaanse Fantasie-skrywers. Sodat ons nie hulle bydraes tot die Afrikaanse F sal vergeet nie en indien u gunsteling Afrikaanse F-skrywer nie op hierdie lys is nie kan u vir ons die inligting saamstel en aanstuur.

  1. Me. Rachelle du Bois – 2016 © Afrifiksie
  2. Mnr. Quintin Ellis – 2015 © Afrifiksie
  3. William Shakespeare – 2019 © Afrifiksie
  4. Helena Lochner – 2023 © Afrifiksie