Kortverhaal Tydlyn

Hier volg die kortverhale en vervolgverhale wat afsonderlik gepubliseer is, tipies in tydskrifte of koerante, as ook die bundels waarvan kennis gedra word. Indien jy sien dat ons sekeres uitgelaat het of nie lys nie, bring dit asseblief onder ons aandag.

1933
Ondergang van die Tweede Wêreld Eugene Marais [Die Vaderland]
1953
Glasmanne van Osa Pieter Basson [Avontuur – vervolgverhaal]
1954
Verstekelinge na Mars Oom Willie Sutherland [Patrys]
1958
Vesting van lank gelede E Nienaber [Patrys]
Dit is nag op Mars G Steytler [Patrys]
1959
Die mensvisse van Manila Frans Kuyper [Patrys – vervolgverhaal]
1963
Ek het jou gemaak Jan Rabie [Een-en-twintig]
Die Vreemde Planeet  Rouxline Tromp [Patrys]
Die mal professor Onbekend [Patrys]
1965
Manne van die Maan Pieter W. Grobbelaar [Knapsak]
1969
Onsigbare vyand Apie [Patrys]
Ontvoer in die ruimte Gerrit Sewester [Patrys]
Drywend in die hemelruim Bertus [Patrys]
1970
Oorlog tussen die wêrelde H G Wells [Vonk – vervolgverhaal]
Stil staar die dood Deon le Grange [Patrys]
1971
Die man van agter die Ystergordyn Bertus [Patrys]
Verkenningstog in die Ruimte Apie [Patrys]
1976
‘n Regte Storie Dirk Gous [Patrys]
1978
Klank-katastrofe M C Roode [Patrys]
1987
‘n Mens kan ‘n masjien nie vertrou nie Lochner de Kock (‘n Bundel)
1990
Geslag (28.11.88) De Waal Venter [Tydskrif vir Letterkunde]
1993
QWK – ‘n robot met ‘n plan  Larraine Kriek [Stories suid van die son]
1999
rede of REDE? Piet Nell [Lugspieëlings]
Kringloop Ruto Vambo [Lugspieëlings]
Vrye Teuels P Olivier [Lugspieëlings]
2008
Nagblom  Gert Cornelius [Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike]
2014
Maslow  Susan Gaigher [Nuwe stories 3]
2016
Ruimte Duiwel Chantal Pretorius (‘n Bundel)
Alle sterre brand nie Annico van Vuuren (‘n Bundel)
Die held en ander stories Chantal Pretorius (‘n Bundel)
2018
Elke man se Droom Berto Hardt [Huisgenoot]
2020
Die Nag Ruik na Spoed Schalk Schoombie (‘n Bundel)