Kortverhale

Die kortverhaal as ‘n literêre verskynsel is een van die lekkerste vorme van vermaak – indien dit behendig geskryf is. Vir Afrifiksie is dit ‘n vorm van spesiale belang omdat dit skryftalent ten toon stel, vinnig genoeg geskryf kan word en vinnig genoeg gelees kan word om te beoordeel vir ‘n kompetisie.

Oor die jare is verskeie fantastiese verhale vertel waarvan die meeste steeds beskikbaar is om gelees te word. Blaai gerus deur die inskrywings van die verlede en verdwaal in die gedagtes van die skrywers…

Tydlyn van gepubliseerde kortverhale en vervolgverhale