Hulpmiddels

Ons deel graag in hierdie deel van die webwerf nuttige inligting wat vir die WF+F-entoesias van waarde kan wees. Die hoeveelheid inligting wat iemand dalk sou wou hê is natuurlik grensloos, maar wanneer ons van ‘n hulpbron bewus raak, deel ons die inligting daaroor graag.

Laat ons ook weet indien jy dalk van sulke inligting bewus raak en voel dat dit van belang van ander ook kan wees…