Dominasie deur Kunsmatige Intelligensie…

‘n Tema wat toenemend gewild raak in wetenskapfiksie is die konsep dat die rekenaarstelsels wat dinge op Aarde beheer al hoe meer gevorded raak en dat die intelligensie, hoewel kunsmatig, al gaande toeneem. Die toename bereik dan uiteindelik ‘n klimaks wanneer dit werklik selfbewustheid bereik en beheer van die planeet oorneem met die robotte as manskappe.  Op dié wyse poog die masjiene om die mensdom te oorheers of uit te wis – en is die mens verantwoordelik  vir sy eie ondergang.

The Terminator (1984)

terminator-1984-movie-poster

i, Robot (2004)

i_robot_ver6

The Matrix (1999)

a70-4902