Een van die mees populêre vorms van beide vermaak én om inligting oor te dra, is video. Dit is die animasie van beeldmateriaal sodat dit beweging en klank naboots om ‘n realistiese simulasie van die werklikheid te laat ervaar. Hier, oor die internet is dit natuurlik totaal digitaal, wat maar bloot ‘n moderne metode is om die optiese rolprente en die analoog televisie van vroeër te vertoon.
In hierdie gedeelte van Afrifiksie word video-inhoud wat in die WF+F-wêreld relevant is, beskikbaar gestel. Indien jy oor materiaal beskik (of dit self geskep het) wat jy met ons wil deel, kontak ons asseblief.
Nuttige Oriëntasie
Oor Boeke
-
Loeloeraai
-
Ondulan
-
Arwantië 2953
-
Jou lewe...vir my liefde
-
Man...of die Monster
-
Deur na Nebula Nege
-
Die Oplossing: Valhalla
-
Een Biljoen Jaar n.C.
-
Emma en die Creepy Komplot
-
Emma en die Geheime Gang
-
Marianna Brandt oor die Creepy-komplot reeks
-
Anna Atoom
-
Koors
-
Engel van die Nag
-
Maanlig-meermin
-
Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien
-
Die Poort
-
Afrikaanse WF-boek oorsig
-
Fanie Viljoen oor Nova Eindspel
Geskep in Afrikaans
Klankbane of Byskrifte in Afrikaans
Bydraes deur Entoesiaste
Eertydse Televisie
Alf
Interster
Manemarak
Oscar en Knersus
Sprokies en Fabels
Nils Holgerson
Pinoccio