ISBN

Dit is soms nodig wanneer boeke, nuut of tweedehands, om die ISBN nommers te hê. Vir hierdie rede word hier ‘n register van sulke nommers bygehou. Let asseblief op dat verskillende drukke en formate verskillende nommers het, so dit is moontlik vir dieselfde verhaal om twee verskillende ISBN-nommers te hê.

Dit is ook natuurlik so dat die ISBN nie vir altyd bestaan het nie. Die meeste van die baie ou boeke het nie sulke nommers nie. Dié wat wel sulke nommers het, soos Loeloeraai, is boeke wat later van tyd weer gedruk en uitgegee is.

Indien jy weet van ander nommers as hierdie, of foute opmerk, bring dit asseblief onder ons aandag.

ISBN Verwysing

1923

Loeloeraai 978-986-84271-4-3

1957

Fritz Deelman en die skepe van Mars 0 624 00565 0
Die swart ster oor die Karoo 0 7981 0995 5

1961

Die groen planeet 0 7981 1221 2

1963

Ek het jou gemaak 0 7981 1085 6

1971

Die Hemelblom 0 624 02771 6

1972

Beheerkamer onbeman 0 624 00245 4

1976

Komeet van die dood 0 624 00687 5

1979

Terra piering 1 0 86814 008 2
Lennet en die satelliet 0 624 01324 3

1980

Atlan , prins van Atlantis 0 624 01367 7
Avontuur op mars 0 86814 097 X
Galapagos 0 628 01819 3

0 628 03453 9

Sending kosmos 0 86814 105 4
Sending Reijger 0 86814 075 9

1981

Bestemming  Xenos 0 628 02172 0

0 628 03482 2

Lennet teen ses 0 624 02933 6
Leon Hugo :ruimteloods 0 86814 414 2
Planeet Malustra 0 86814 250 6
Kaptein Kristin: Planeet 3 0 628 01916 5

1982

Kaptein Kristin: Atlantis 0 528 02282 4
2010: sending na Jupiter 0 624 01864 4
Om die wêreld in 80 dae 0 86814 539 4
Leon Hugo: ruimtevegter 0 86814 635 8
Kaptein Kristin: Narcissus 0 628 02326 X
Plek van die dooie geeste 0 628 02298 0

1983

Onheil in die ruimte 0 86814 857 1

1984

Die oorlewendes 0 7959 0025 2
Krygsheer van die Melkweg 0 7981 1752 4
Die vyfmilimeter-avontuur 0 7981 1725 7
Die wit planeet 0 628 02478 9
Winter van die Nova 0 86814 937 3

1986

Slagvleuel oor Veynaa 0 7981 1974 8

1987

As die wit duiwe vlieg 0 7993 1231 2
Uit ‘n ander wêreld 0 7981 2234 X

1988

Vyffff 0 624 02688 4
Dag van die sterrewind 0 7981 2175 0

1989

Wotan SQ7 0 624 02815 1
Megan se ster 0 7959 1929 8

1990

Die jagter 0 7981 2630 2

1992

Mieg se kort en lang middag 1 874901 03 1

1993

Agon en die donker planeet 0 624 03211 6

1994

Rebel 0 624 03336 8
Vrees in die vierde demensie 0 624 03298 1

1995

In die koue woud 1 874901 29 5
Nag van die komeet 0 624 03397 X
Die onsterflikes 0 7981 3413 5

1996

Die tyd van die Esob 0 624 03513 1
Prinses in die ruimte 0 7993 2287 3

1997

Projek X-vreemde werklikheid 0 624 03678 7

1998

Geheime dossiere –Nag bewegings 0 628 03728 7
Projek X- op eie risiko 0 628 03629 2

1999

Geheime dossiere- Sieners 0-628-03755-4

2000

Brug na Eden 0 7993 2725 5

2001

Monsterduiwe 0 7993 3575 4

2003

Markus stermuis op die sojoes 321 0 7981 4372 X

2004

Die hart van Zebak 0 624 04138 7

2006

Woestyn vuur 0 7993 3577 0
Ondulan 978-986-84271-6-7

2009

Die twaalf 978-0-620-45242-7
Flipom 978 0 7993 4499 8
Virus 978 0 7993 4459 2
Die Karoo avontuur 978-0-620-45707-1

2010

Nova die begin 978 0 7993 4980 1

2011

Arwantië 2953 978-986-87271-3-6
Nova voordoop 978 0 7993 4974 0
Die vêrste uur 978 1 77022 164 2

2012

Anna atoom en die magneet meermin 978-0-624-05488-7
Anna atoom en digitale draak 978-0-624-05490-0
Nova  bloedbroers 978 0 7993 5490 4
Poppekas 978-0-7993-5520-8
T!Nax’u 978-986-84271-5-0

2013

Marsnik III 978-986-89335-1-4
Nova: sterreloper 978 0 7993 6112 4

2014

Nova : Eindspel 978 0 7993 6661 7
Sanri Steyn: Die aliens oorkant die straat 978 0 7993 6673 0
Deur na nebula nege 978-986-89335-8-3
Professor Fungus en die dino-avontuur 978 0 7993 6306 7
Professor Fungus en die robotkrisis 978 0 7993 6305 0
Die Jagter kronieke I 978-986-90653-0-6
Die Jagter Kronieke II 978-986-90653-1-3

2015

Wimpie en die blou  planeet 978-1-928261-84-1
Ricky Erasmus en die interdemensionele rolstoel 978-1-928261-51-3
Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok 978-0-642-07318-5
Die roofdier 978-1-928327-87-5
Engel van die nag 978-1-928261-47-6
Inversuim 978-1-928327-71-4
Die Jagter Kronieke III 978-1-928261-64-1

2016

Axion 978-1-928349-25-9
Wimpie in die buitenste ruim 978-1-928261-84-1
Leo 978-1-928349-30-3
Stellamarie 978-1-92839-82-0
Koors 978-0-7981-7385-8

Datum onbekend

Die bruin planeet 0 7986 0102 7