Uitwissing deur aansteeklike siekte

Laas bygewerk: 2017-01-07

Dikwels is die mensdom se grootste bedreiging baie klein – kieme wat so erg is dat dit oor die ganse planeet kan versprei en almal doodmaak.  Hierdie lyn kom meer dikwels voor, en hier volg ‘n aantal van die rolprente wat dít gebruik as sentrale tema.

I am legend (2007)

i_am_legend_ver4_xlg

World war Z (2013)

world-war-z-2013-08

Children of men (2006)

children-of-men

Contagion (2011)