Vir rolprentvervaardigers

Afrifiksie se doel met hierdie skakel (Rolprente: Vir rolprentvervaardigers) is om:

  • u as Afrikaanse amateur filmmaker aan te moedig om onafhanklike Afrikaanse WF en/of F-rolprente te vervaardig;
  • u van verskillende opsies te voorsien hoe u u droom van u eie Afrikaanse WF en F rolprent of kortfilm kan verwesenlik;
  • u verder van inligting te voorsien deur te kyk na die regte toerusting, programmatuur en die ander dinge wat nodig is om te begin;
  • en om Afrifiksie te help deur ander nuttige bronne aan ons voor te stel.

Hier volg Afrifiksie se lys van mense wat ons dink u sal kan help:

1.  Film RiotRyan Connolly.
2.  The Frugal Filmmaker

3.  Indy MogulGriffin Hammond.

1 thought on “Vir rolprentvervaardigers

  1. I think this website contains very fantastic pent subject matter content.

Comments are closed.