Tydlyn…

Laas bygewerk: 30 November 2023

Hier is die rekord van Afrikaanse wetenskapfiksie gedrukte media wat oor tyd verskyn het.  Indien u bewus is van stories wat uitgelaat is, laat weet gerus sodat ons die lys kan opdateer.

Wanneer hierdie bydraes van elke jaar bymekaargetel word, het ons tans meer as 200 gepubliseerde werke van wetenskapfiksie in Afrikaans – gemiddeld twee per jaar oor omtrent ‘n eeu. Daar is maar min geskryf vir die eerste 30 jaar vanaf Loeloeraai, maar daarna het die koers aansienlik toegeneem en het dit steeds nie afgeplat nie.

En hier volg die volledige lys van werke waarvan ons kennis dra. Hoeveel van hierdie is deel van jou versameling?

Oorspronklik Afrikaans

Vertaal na Afrikaans

1923

Loeloeraai C.J. Langenhoven

1931

Seuns van die wolke August van Oord

1945

Die skarlaken eskadril (later eskadron) W.A. de Klerk

1949

Tarzan en die Miermense Edgar Rice Burroughs [A.M. van Schoor]

1950

Die vallei van die rooi gode W.A. de Klerk Die geheimsinnige eiland Jules Verne
 Rooi Jan en die vampiere Casper H Marais Tarzan in die hart van die aarde Edgar Rice Burroughs [A.M. van Schoor]

1954

Die eiland van die blou duiwels Die Swart Luiperd reeks no. 7 Braam le Roux
Die mense van die meer Die Swart Luiperd reeks no. 9 Braam le Roux
Pad van die arend Die Swart Luiperd reeks no. 16 Braam le Roux

1955

Waar dooies leef Die Swart Luiperd reeks no. 20 Braam le Roux Die onsigbare man Libri reeks H. G. Wells
Vallei van gedrogte Die Swart Luiperd reeks no. 24 Braam le Roux

1956

Die geheim van die groen hel Die Swart Luiperd reeks no. 33 Braam le Roux

1957

Fritz Deelman en die skepe van Mars Leon Rousseau
Swart ster oor die Karoo Jan Rabie

1958

Fritz Deelman en die groen dood Leon Rousseau ‘n Reis na die middelpunt van die aarde Jules Verne [Leon Rousseau]

1959

Monsters van Venus Tiaan Eybers
Planeet van verskrikking Tiaan Eybers
Wagter in die ruimte André Marais

1960

Die geheimsinnige vlieënde piering M. Steyn van Rooyen
Orde van Kreon Tiaan Eybers
Voordat die son verduister Nellis Fourie
Jasper en die ruimtemanne C.F. Beyers-Boshoff
Gedrogte van Malak Sarel Marais
Ridders van die ruimte Tiaan Eybers

1961

Reisigers in die ruim Prof. Arthur E. Bleksley 20,000 myl onder die see Libri reeks Jules Verne [Bep Rompel]
Die groen planeet: ‘n toekomsfantasie Jan Rabie
Moord op die agterkant van die maan Simon Rand reeks Jef van Staden
Die skat van die groen see Wille Martin
Breinduiwels uit die ooste Simon Rand reeks Jef van Staden
Simon Rand teen… die breinduiwels Simon Rand reeks Jef van Staden
Nuwe Farao in die groot piramiede Simon Rand reeks Jef van Staden
Die man van Venus Jef van Staden

1962

Die vlieënde piering L. Terblanche
Die Marsmanne gryp in Simon Rand reeks Jef van Staden
Die onsigbare gammastrale Simon Rand reeks Jef van Staden
Die gravitonkrises Simon Rand reeks Jef van Staden
Henk Human en die moordlustige breindokter Jef van Staden

1963

n Reis na die oertyd J.C. Froelich

1964

Rowers van die ruimte-eeu André van der Merwe
Slawe van die Marsmanne André van der Merwe
1965
Hilgar se Helde Elmar Steyn

1966

Marsmanne op Petrusdorp Topsy Smith Dood in die ruimte Olaf Bouwer reeks Jeff Sutton
Tydvlug 2200 Kobus Maritz  

1968

  James Bond en die maanvoël Olaf Bouwer reeks Ian Fleming

1969

Gevange op die metaalplaneet Eben de Jager Toringhoog en myle breed Tonke Dragt

1971

Ekliptika X Pierre Conradie Planeet van die ape Pierre Boulle
Die hemelblom Jan Rabie Nag van die tyd René Barjavel

1972

Beheerkamer onbeman Robert A. Heinlein
Die aarde is naby Ludĕk Pešek
1973
Plaston: DNS-kind P.G. du Plessis  

1976

Komeet van die dood Heinz G. Konsalik
1977
Die wonderbaarlike reis van Kroet en Korilu Thea Beckman [Leo van der Westhuijzen]

1978

Lennet en die ruimtevlug Luitenant X [Ia van Zyl]

1979

Atlantis Helena Hugo Lennet en die satelliet Luitenant X
Terra Piering 1 Juan Sadie

1980

Atlan, prins van Atlantis Jan Combrink
Avontuur op Mars Empie Maritz
Galapolos Helena Hugo
Sending Kosmos I.D. Lamprecht
Sending Reijger Rocco van Schalkwyk

1981

Bestemming Xenos Helena Hugo Lennet teen ses Luitenant X
Die vaart van die Orion J.N. Roux
Blou vier en groen vier Ilse Steenberg
Leon Hugo: Ruimteloods Johan Kock
Planeet Malustra Juan Sadie
Kaptein Kristen: Planeet 3 Wille Martin

1982

Kaptein Kristen: Atlantis Wille Martin 2010: Sending na Jupiter Arthur C. Clarke
Ruimteskip Celeste Johan Bredell Die legioensoldaat Douglas Hill
Leon Hugo: Ruimtevegter Johan Kock Om die wêreld in 80 dae Jules Verne [Danie Pieterse]
Kaptein Kristen: Narcissus Wille Martin
Sias se ruimtetuig (eers Sias se Spoetnik) Mikro
Kobus en die wasem JB Botes

1983

Arendsvlug Bertie Reynecke
Die rekenaarkomplot Johan Kock
Die weerstandsbeweging van Ikaros, 2027 Rocco van Schalkwyk
Onheil in die ruimte Cobus van Wyk

1984

Die Oorlewendes Johan Bredell Krygsheer van die Melkweg Douglas Hill
Die vyf-millimeter-avontuur De Waal Venter
Die wit planeet Carol Main
Winter van die NOVA Pets Marais

1985

Floris Sapiens: ‘n fantasie Chris Karsten
Die Koningin van Skeba se tydmasjien Rian Pieterse

1986

Rikus en die ding met die Dukse Frans Coetzee Slagvleuel oor Veynaa Douglas Hill

1987

As die wit duiwe vlieg Nanda Pauw
Uit ‘n ander wêreld P.C. Haarhoff

1988

Vyffff De Waal Venter Dag van die sterrewind Douglas Hill
Die laaste profeet: ‘n toekomsverhaal oor vryheid, vrede en liefde Nanda Pauw

1989

Operasie Bom Andries de Wit Megan se ster Allan Baillie
Gesoek: Dinosourus van die Drakensberg Empie Maritz Planeet van die krygsheer Douglas Hill
Dwergplaneet Pieter Steen
Wotan SQ7 Pieter Steen

1990

Snater Brenda Schröder Die jagter Douglas Hill
Geslag (28.11.88) [Tydskrif vir Letterkunde] De Waal Venter Krygers van die woesterny Douglas Hill

1991

Bietjie-kier en die man in die Karoo Marietjie de Jongh Vreemdeling – vesting Douglas Hill
Ontmoeting op ‘n rooi planeet Allen Sharp

1992

Mieg se kort en lang middag De Waal Venter

1993

Agon en die donker planeet John Coetzee
As ons die maan mis ry Amelia Kellerman
Pegasus Helena Hugo

1994

Rebel Tertia Botha
Swaartekrag een komma een De Waal Venter
Vrees in die vierde dimensie Allen Sharp
Die weghollers van Teev De Waal Venter

1995

In die klein woud De Waal Venter  
Nag van die komeet Allen Sharp  
Windvlug Empie Maritz
Die onsterflikes Jeanette Ferreira

1996

In die tyd van die Esob Martie Preller
Die gedoente op planeet Boris John Coetzee
Sending na Planeet 55-7: Die Artaarse koffiekrisis Yvonne Botha
Prinses in die ruimte Ilse Steyn

1997

Geheime dossiere: Vreemde verskynsels Michael Green
Projek X: Kodenaam Centaurus Martin Labuschagne
Projek X: Vreemde Werklikheid Heila Fourie

1998

Geheime dossiere: Nagbewegings Michael Green
Projek X: Op eie risiko Martin Labuschagne
Projek X: Vreemde visioene Heila Fourie
Die teken van Crux Elsa Hammersma
Liefde in die ruimte Ilse Steyn
Ouma Hester en die Intergalactic V-919 Supercomet Janie Oosthuysen

1999

Kwet & Kwit se rare rit Ellen Botha
Geheime dossiere: Sieners Michael Green
Projek X: Vreemdelinge Heila Fourie

2000

Brug na Eden Charles F. Stofberg

2001

Monsterduiwe Lien Roux-de Jager
Die teken Jonita Swart

2003

Markus Stermuis op die Sojoes 3…2…1 Marianna Brandt

2004

Die hart van Zeebak Martie Preller
Net aliens eet spinasie Jaco Jacobs
Alex en die geheime kristal Hannchen Koornhof & Helen Schoeman

2005

Melkwegryke Nicolaas van der Wath

2006

Die Doemprofeet Lien Roux-de Jager
Woestynvuur Lien Roux-de Jager
Ondulan Gerrit van Dijk

2007

Stad aan die einde van die wêreld François Bloemhof Dr. Jekyll en mnr. Hyde Libri reeks Robert Louis Stevenson [Kromhout, v Schaik]
Vin die Virusjagter Jeanine Henning

2008

Nagblom [Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike] Gert Cornelius

2009

Die aliens is hier [Middernagfees] Jaco Jacobs Die Twaalf William Gladstone [Kobus Marais]
Virus Jaco Jacobs
Neutron Chris Moolman
Flipom François Bloemhof
Die laaste opstel [Sweef] Martie Preller
Die Karoo avonture: Lang Henning en die toekomsmense Mary Sadler

2010

Nova: Die Begin Fanie Viljoen
VVV oor die Karoo – die ontvoering Chris Moolman
Die Onbekendes François Bloemhof

2011

Arwantië 2953 Eben van Renen
Nova:Vuurdoop Fanie Viljoen
Die Regulus-agenda, 2012 Chris Moolman
Helkruin Hugo le Roux
Anna Atoom en die seerower se dolk Elizabeth Wasserman
Die Verste Uur Steve Hofmeyr

2012

Anna Atoom en die magnetiese meermin Elizabeth Wasserman  
Anna Atoom en die digitale draak Elizabeth Wasserman  
Nova: Bloedbroers Fanie Viljoen
Een biljoen jaar n.C. Charles F. Stofberg
Poppekas Deborah Steinmar
Emma en die geheime gang Marianna Brandt
Professor Fungus en die zombie-tamaties Jaco Jacobs
Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur Jaco Jacobs
T!Nax’u Gerrit van Dijk

2013

Lakadiga – die geheim van die verlore stad Troula Goosen
Marsnik III Marinus Keet
Meneer Monster Jaco Jacobs
Nova: Sterreloper Fanie Viljoen
Professor Fungus en die mensvreter-piranhas Jaco Jacobs
Aanval op Soma JF de Waal
Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla Jaco Jacobs
Wanneer dit Reën JF de Waal

2014

Nova: Eindspel Fanie Viljoen
Sanri Steyn: Die aliens oorkant die straat Theresa van Baalen
Deur na Nebula Nege François Verster
Professor Fungus en die dino-avontuur Jaco Jacobs
Professor Fungus en die robotkrisis Jaco Jacobs
Die Jagter Kronieke I: Die Halfbloed Nico Smit
Die Jagter Kronieke II: Koue Vuur Nico Smit
Maslow [Nuwe stories 3] Susan Gaigher

2015

Emma en die creepy komplot Marianna Brandt
Wimpie en die blou planeet Pieter W Nel
Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars Jaco Jacobs
Wimpie en die rooi barron Pieter W Nel
Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment Jaco Jacobs
Ricky Erasmus en die interdimensionele rolstoel J.V. van Wyk
Clint Eastwood van Wyk en die Moordenaarsklok Pieter Verwey
Die Roofdier Louise Viljoen
Engel van die Nag Eben van Renen
Inversium François Verster
Die Jagter Kronieke III: Skemer Oorlog Nico Smit

2016

Axion Mike Leach Die Horlosiemaker Anna Erishkigal
Wimpie in die buitenste ruim Pieter W Nel
Leo Anna van der Walt
Professor Fungus en die diepsee-dilemma Jaco Jacobs
Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouters Jaco Jacobs
Stellamarie Anna van der Walt
Koors Deon Meyer
2018
Kraak Rouxnette Meiring
Snak Rouxnette Meiring
Die Skoppensboer Eben van Renen
Stof Alettie van den Heever
  2019
Z-A-K Die Blou Planeet Theresa van Baalen  
In ‘n Land Sonder Voëls Harry Kalmer  
  2020
Z-A-K Die Reis na Zenkion Theresa van Baalen  
Toekomsmens Isa Konrad  
Skepsel Willem Anker  
Weerlose Meganika Anton Roodt  
Alleen onder die Maan Willem Krog  
  2021
Donkerbloed Elrien Scheepers
Spel Annerle Barnard
DATUM ONBEKEND
Die bruin planeet Kobus Smit Dr. Jekyll en mnr. Hyde Libri reeks Robert Louis Stevenson [P v.d. M Erasmus]
Vreemde vallei Heila Fourie Kuifie: Bestemming Maan Hergé
Die Nata, Deel 1: Onskuld (Leviatan van die Ruimte) C.L. Linström-Vorster Kuifie: Verkenners op die Maan Hergé
Die Nata, Deel 2: Ontnugtering C.L. Linström-Vorster
Die Nata, Deel 3: Ontdekkingsreis C.L. Linström-Vorster
Die Nata, Deel 4: Almach & Antares C.L. Linström-Vorster
Die Nata, Deel 5: 786 C.L. Linström-Vorster
Bestemming Mars Corrie Schoonraad
Saad van onheil G.J. Combrink
Verskrikking op Venus Heinrich de Ridder
Ouers van die Gode Coen Vermaak

Besoek ook ons (onvolledige) lys van Afrikaanse fantasieboeke