Temas van WF

Wetenskapfiksie het verskeie lyne en vertakkings wat chronies daarin voorkom.  Oor tyd gaan hierdie temas bekyk word aan die hand van boeke en rolprente wat daaroor handel.

  • Uitwissing van die mensdom deur:
    • Wesens van ‘n ander wêreld
    • ‘n Kernoorlog
    • ‘n Siekte of kiem wat almal aansteek
    • Die botsing met ‘n komeet of asteroïde
    • Klimaatsverandering
    • Kunsmatige intelligensie wat teen die mens draai