Groot Name

Die wêreld van fantastika is werklik reusagtig groot, met derduisende name van boeke, flieks, televisiereekse, videospeletjies, ensovoorts.  Tog is daar sekere van hierdie skeppings wat meer prominent is as ander – weens hul omvang, populariteit, of welke rede ook al.  In hierdie deel van Afrifiksie sal ons sekere van hierdie groter name toelig deur bladsye aan hulle spesifiek te wy (ons sal die bladsye oor tyd aanvul volgens die beskikbaarheid van ons hulpbronne).

Een interessante perspektief op hierdie idee is die statistiekke wat te doen het met hierdie grootse werke van WF+F.  Besoek asseblief ons bladsy oor die Fantastika Statistiek om ‘n idee te vorm oor hoe reusagtig dit werklik is…