MMXXI

Beste WF-fliek van die jaar

Afrifiksie No. 1

DUNE

Hoewel hierdie al ‘n hele paar keer probeer is, wil dit tog lyk of hierdie uitreiking die stof in die oë van die vroeëre flieks skop.  Baie goed.  Deel 1, on kan nie wag vir deel 2 nie…

No. 2

Chaos Walking

‘n Nuwe WF-fliek met talle nuwe idees en ‘n interessante storielyn – sterk aanbeveel…

No. 3

Reminiscence

‘n Baie interessante storie.  Wat is die moontlikhede indien jy jou eie herhinneringe kan besoek…