Afrifiksie se doel met hierdie skakel (Rolprente: WF+F Draaiboeke) is om:
- u as Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse WF-draaiboek te skryf;
- u As Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse F-draaiboek te skryf;
- u ‘n geleentheid te gee om u Afrikaanse WF+F draaiboeke met ander ondersteuners te deel;
- onderteuning te werf vir u Afrikaanse wetenskapfiksie of fantasie draaiboek met die oog om dit te vervaardig;
- te leer hoe ‘n mens ‘n draaiboek skryf.
Ons verdeel draaiboeke in drie kategorieë:
- Draaiboeke vir Wetenskapfiksie;
- Draaiboeke vir Fantasie;
- Draaiboeke vir Kortfilms (vir beide die WF+F genre).
DRAAIBOEKE VIR WETENSKAPFIKSIE Bronne: www.scifiscripts.com; www.scriptologist.com; www.imsdb.com;
[1982] Blade Runner – Hampton Fancher. [1986] Aliens – James Cameron. [1992] Universal Soldier – R. Rothstein, C. and Dean Leitch. [1993] Jurassic Park – Draaiboek: Michael Crichton / Herskryf deur: Maria Scotch Marmo. [1994] 12 Monkeys – Janet & David Peoples. [1997] Gattaca – Andrew Niccol. [1999] The 13th Floor – J. Rusnak & R. Centeno-Rodriguez.
DRAAIBOEKE VIR FANTASIE Bronne: www.simplyscripts.com; www.imsdb.com; [1992] Bram Stoker’s Dracula – B. J. Kuehl; The Crow – David Schow. [1994] The Mask – Mark Verheiden. [2001] The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – F. Walsh, P. Boyens & P. Jackson. DRAAIBOEKE VIR KORTFILMS (VIR BEIDE DIE WF EN F GENRE) Bronne: www.scifiscripts.com; www.simplyscripts.com; [1997] Troops – K. Rubio (Wetenskapfiksie) [ONB] An Andalusian Dog (Un Chien Andalou) – L. Bunel & S. Dali (vertaal deur H. Finkelstein) (Fantasie)
Ek is al raadop, hoop iemand hier kan help, ek het 10 manuskripte geskryf , glo dat dit goeie draaiboeke kan wees vir die Afrikaanse film mark maar geen benul hoe om n draaiboek te skryf en wie om te nader nie. Ek het n groot passie vir skryf maar het geen leiding nie,Sal graag van iemand wil hoor, my nommer is 013 741 1916, e pos alwyn .kruger@wofire.co.za, Vriendelikke groete Alwyn Kruger