Temas binne die WF

Wetenskapfiksie as ‘n genre binne die wêreld van spekulatiewe vermaak is van die mees skeppende waar realiteite feitlik alle grense kan oorskry. Maar tog is daar sekere temas wat herhaaldelik in WF voorkom.

Van hierdie temas kan spesifiek van ander uitgesonder word. 

  • Kuberpunk
  • Stoompunk
  • Biopunk
  • Christelike WF
  • Harde WF