Beste Fantastika Akteur

Voor dat ons die goeie nuus kan vertel, moet ons eers die skema verduidelik.

Neem kennis dat die lys slegs gemik is of die kategorie van fantastika.  Geen politiek, ander talente of enige ander element – as die kategorie wat reeds genoem is – word in die lys oorweeg nie.

Soos reeds genoem, dit het baie lank gevat om ‘n manier te kry om al die film talente teen mekaar te kan opweeg.  Verskye kriteria was saam gestel, maar einde ten laas het ons die beste metode gekry.

Die metode werk as volg.  Die akteur se verskynings (flieks en episodes) is gelys onder kategorieë; groot en klein fliek, groot en klein rol (wat die akteur speel) en laastens episodes.  Die totaal is as volg bereken:

Totaal = [3*Groot Rol] + [2*Groot Fliek] + [Klein Fliek] + [0.5*Klein Rol]

Voel julle nie ook dat daar soms meer is aan ‘n reeks, teenoor ‘n fliek nie?   Wel, ons dink ook so (in terme van akteur talent).  Daarom is die finale lys ‘n aanduiding van akteur talent, flieks en reekse…

Finaal = Totaal + [0.2 * Episodes]

En nou vir die finale uitslae:

 

Akteur Prestasies volgens fleiks en reekse
Name Groot Fliek Klein Fliek Groot Rol  Klein Rol Superhelde Fantasie WF Episodes Totaal FINAAL
Patrick Stewart 21 8 14 12 5 10 12 193 98 136.6
Warwick Davis 29 2 11 21 20 11 20 103.5 107.5
William Shatner 13 5 14 3 16 130 74.5 100.5
Jeffery Combs 11 5 15 2 9 9 137 73 100.4
Samuel L Jackson 23 4 8 19 12 2 14 7 83.5 84.9
Leonard Nimoy 12 6 9 6 1 20 110 60 82
Gary Oldman 15 3 16 2 3 5 10 82 82
Ian McKellen 17 3 13 7 5 11 4 79.5 79.5
Arnold Schwarzenegger 15 2 15 2 2 3 12 1 78 78.2
Hugh Jackman 16 15 1 9 4 3 77.5 77.5
Harrison Ford 15 15 4 11 1 75 75.2
Vin Diesel 14 1 15 4 1 10 74 74
Micheal Cain 14 14 3 7 4 2 70 70.4
Jeff Goldblum 14 2 12 4 3 2 11 7 68 69.4
Brent Spiner 6 1 4 3 7 214 26.5 69.3
Will Smith 14 13 1 2 4 8 67.5 67.5
Matt Damon 11 2 13 5 8 63 63
Morgan Freeman 12 2 11 3 3 4 6 1 60.5 60.7
Jude Law 11 2 10 3 1 6 6 3 55.5 56.1
Keanu Reevs 11 11 4 7 55 55
Alexander Siddig 3 3 2 1 228 7.5 53.1
Colm Meaney 1 1 1 233 5 51.6
Ben Kingsley 10 2 9 3 2 5 5 50.5 50.5
Willem Dafoe 7 4 10 1 4 3 4 48.5 48.5
Christian Bale 9 1 9 1 3 4 3 46.5 46.5
Chris Paine 8 2 8 2 3 2 5 1 43 43.2
Stephan Lang 9 7 2 4 5 11 40 42.2
Tom Cruise 7 7 2 5 35 35
Avery Brooks 173 0 34.6
Edward James Olmas 2 3 2 3 2 3 86 14.5 31.7
Robert Sheehan 5 5 2 3 20 25 29
Sam Worthington 6 5 1 4 2 27.5 27.5
Gerard Butler 4 3 4 3 4 3 24.5 24.5
Thomas Jane 4 1 2 3 1 4 24 16.5 21.3

As enige akteur nagevors wil word, is hulle meer as welkom. Kontak ons deur ons e-pos en ons sal die akteur oorweeg.  Net om ons superheld aanhangers gerus te stel, slegs akteurs wat in minstens 3 Wetenskapfiksie of Fantasie flieks of reekse gespeel het, word in die lys genoem.

Baie geluk aan die akteurs, ons almal hoop dat julle nog baie vermaak vir ons sal gee.