Room van die Dekade (2010 – 2019)

“Tyd vlieg,” is iets wat ons so baie hoor, maar nêrens is dit meer waar as wanneer daar na die geskiedenis gekyk word nie.  Net nou die dag was die grootste WF-fliek Avatar, maar ongelukkig val dié besonderse fliek in die vorige eeu.

Ons het na die afgelope dekade (2010 – 2019) gaan kyk en net die bestes van die bestes gaan uit snuffel.  Die kortlys het uit so 100 flieks bestaan en toe weer deur die keuringsproses gegaan om vir julle net die best 35 flieks te bring.

Hou in gedagte dat die flieks op WF gekritiseer word (m.a.w. of die fliek oor WF gaan, of die WF sin maak of moontlik is, of die fliek lekker kyk, ens.)  geen ander redes nie.  Tog as jy ‘n WF-aanhanger genoem wil word móét jy die flieks gekyk het…

  1. Mortal Engines – 2018
  2. Guardians of the Galaxy – 2014
  3. Valerian and the City of a Thousand Planets – 2017
  4. The Martian – 2015
  5. Edge of Tomorrow: Live, Die, Repeat – 2014
  6. World War Z – 2013
  7. Passengers – 2017
  8. Ghost in the Shell – 2017
  9. Inception – 2010
  10. Cowboys vs Aliens – 2011
  11. Jupiter Accending – 2015
  12. Alita: Battle Angel – 2019
  13. Intersteller – 2014
  14. John Carter – 2012
  15. Captive State – 2019
  16. The Great Wall – 2017
  17. Tron: Legacy – 2010
  18. The Adjustment Bureau – 2011
  19. Oblivion – 2013
  20. Lucy – 2014
  21. Enders Game – 2013
  22. I am Number Four – 2011
  23. Ad Astra – 2019
  24. Tomorrowland – 2015
  25. Snowpiercer – 2013
  26. After Earth – 2013
  27. Ex Machina – 2015
  28. Source Code – 2011
  29. Elysium – 2013
  30. Ready Player One – 2018
  31. Arrival – 2016
  32. Chappie – 2015
  33. Gravity – 2013
  34. Dredd – 2012
  35. The Hunger Games – 2012

Wow!!!     Het julle dit ook gesien??  Waar is die groot name dan heen soos Star Wars, Blade Runner, ens.??

Flieks is ‘n lekker manier om WF oor te dra, maar flieks wat reekse kan word het ook so baie potensiaal. Alhoewel die opvolg flieks gewoonlik net swakker word kan mens dit nie ignoreer nie.  Dus het ons ook vir die opvolg flieks ‘n aparte lys gaan maak, aangesien dit net nie regverdig is om ‘n reeks beter of slegter as ‘n fliek te kan verklaar nie.

  1. Blade Runner 2049 – 2017
  2. Rogue One: A Star Wars Story – 2016
  3. Star Trek Into Darkness – 2013
  4. Star Wars: The Last Jedi – 2017
  5. Solo: A Star Wars Story – 2018
  6. Men In Black 3 – 2012
  7. Star Trek Beyond – 2016
  8. Star Wars: The Force Awakens – 2015
  9. Star Wars: The Rise of Skywalker – 2019
  10. The Predator – 2018
  11. Jurassic World – 2015
  12. Mad Max: Fury Road – 2015
  13. Fantastic Four – 2015
  14. Riddick – 2013
  15. Jurassic World: Fallen Kingdom – 2018
  16. Men In Black: International – 2019
  17. Transformers: The Last Knight – 2017
  18. Maze Runner: The Death Cure – 2018
  19. Independence Day: Resurgence – 2016
  20. Alien: Covenant – 2017
  21. War of the Planet of the Apes – 2017