Wetenskapfiksie het verskeie lyne en vertakkings wat chronies daarin voorkom. Oor tyd gaan hierdie temas bekyk word aan die hand van boeke en rolprente wat daaroor handel.
- Uitwissing van die mensdom deur:
- Wesens van ‘n ander wêreld
- ‘n Kernoorlog
- ‘n Siekte of kiem wat almal aansteek
- Die botsing met ‘n komeet of asteroïde
- Klimaatsverandering
- Kunsmatige intelligensie wat teen die mens draai