Kunsmatige Intelligensie

Home / glossary / Kunsmatige Intelligensie

Die nabootsing van natuurlike intelligensie wat  in lewende wesens voorkom (gewoonlik in mense), deur middel van rekenaartegnologie en programmatuur wat statistiese modelle en ander gevorderde algoritmes daarvoor aanwend.  Afgekort as KI.