Kunsmatige Intelligensie – die nabootsing van natuurlike intelligensie wat in lewende wesens voorkom (gewoonlik in mense), deur middel van rekenaartegnologie en programmatuur wat statistiese modelle en ander gevorderde algoritmes daarvoor aanwend.