Boekhandelaars

1.  www.kakkerlak.co.za
Kakkerlak Boekhandelaars is dié plek vir Afrikaanse boeke wat reeds lankal uit druk is, skrywersinligting en allerlei inligting in die skrywerswêreld. Kakkerlak Boekhandelaars help ook om daardie boek waarna u al so lank soek op te spoor.

2.  www.lizmar.co.za
Lizmar Boeke vind die skaars Afrikaanse boeke waarna jy soek.

3.  www.tierbergboeke.co.za
Tierbergboeke asook sy suster webtuiste Maroelaboeke is die tuiste vir Afrikaanse boeke vir volwassenes, kinders en kleuters.

4.  www.graffitiboeke.co.za
Graffiti Boeke het geen bekendstelling nodig nie. Graffiti is bekend vir hulle Afrikaanse en Engelse fiksie, nie-fiksie, kinderboeke, leermiddels, christelike- en dagboeke.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui