WF & F Draaiboeke

Afrifiksie se doel met hierdie skakel (Rolprente: WF+F Draaiboeke) is om:

  • u as Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse WF-draaiboek te skryf;
  • u As Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse F-draaiboek te skryf;
  • u ‘n geleentheid te gee om u Afrikaanse WF+F draaiboeke met ander ondersteuners te deel;
  • onderteuning te werf vir u Afrikaanse wetenskapfiksie of fantasie draaiboek met die oog om dit te vervaardig;
  • te leer hoe ‘n mens ‘n draaiboek skryf.

Ons verdeel draaiboeke in drie kategorieë:

  • Draaiboeke vir Wetenskapfiksie;
  • Draaiboeke vir Fantasie;
  • Draaiboeke vir Kortfilms (vir beide die WF+F genre).

DRAAIBOEKE VIR WETENSKAPFIKSIE Bronne: www.scifiscripts.com; www.scriptologist.com; www.imsdb.com;

[1982] Blade RunnerHampton Fancher. [1986] AliensJames Cameron. [1992] Universal SoldierR. Rothstein, C. and Dean Leitch. [1993] Jurassic ParkDraaiboek: Michael Crichton / Herskryf deur: Maria Scotch Marmo. [1994] 12 MonkeysJanet & David Peoples. [1997] GattacaAndrew Niccol. [1999] The 13th FloorJ. Rusnak & R. Centeno-Rodriguez.

DRAAIBOEKE VIR FANTASIE Bronne: www.simplyscripts.com; www.imsdb.com; [1992] Bram Stoker’s DraculaB. J. Kuehl; The CrowDavid Schow. [1994] The MaskMark Verheiden. [2001] The Lord of the Rings: The Fellowship of the RingF. Walsh, P. Boyens & P. Jackson. DRAAIBOEKE VIR KORTFILMS (VIR BEIDE DIE WF EN F GENRE) Bronne: www.scifiscripts.com; www.simplyscripts.com; [1997] TroopsK. Rubio (Wetenskapfiksie) [ONB] An Andalusian Dog (Un Chien Andalou)L. Bunel & S. Dali (vertaal deur H. Finkelstein) (Fantasie)  

1 thought on “WF & F Draaiboeke

  1. Ek is al raadop, hoop iemand hier kan help, ek het 10 manuskripte geskryf , glo dat dit goeie draaiboeke kan wees vir die Afrikaanse film mark maar geen benul hoe om n draaiboek te skryf en wie om te nader nie. Ek het n groot passie vir skryf maar het geen leiding nie,Sal graag van iemand wil hoor, my nommer is 013 741 1916, e pos alwyn .kruger@wofire.co.za, Vriendelikke groete Alwyn Kruger

Laat 'n boodskap na Alwyn Kruger Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui