eBoek

1.  www.smashwords.com
Smashwords is die wêreld se grootste verspreider van selfgepubliseerde eBoeke. Hulle maak dit vinnig, gratis en maklik vir enige skrywer of uitgewer, om vanaf enige plek in die wêreld jou eBoek te publiseer en te versprei aan groot- en kleinhandelaars.

2.   www.thompsonboeke.com
Thompson Boekdrukkery beywer hom uitsluitlik vir die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie mark vir volwassenes en staan jou graag by met jou Afrikaanse WF en/of F eBoek.

3.  www.kwarts.co.za
Kwarts is gestig in April 2011, en spesialiseer in die verkope van digitale produkte soos eboeke, voorraad foto’s en klank opnames.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui