Fantastika

Home / glossary / Fantastika

Die versameling van al die vorme van spekulatiewe fiksie, insluitend wetenskapfiksie, fantasie, superhelde, mitologie, spookstories & gruwels, utopieë & distopieë, apokaliptiese verhale en spekulatiewe fiksieverhale met ‘n godsdienstige agtergrond.