stoompunk

Home / glossary / stoompunk

‘n Vorm van spekulatiewe fiksie wat deel uitmaak van beide wetenskapfiksie en fantasie, en wat ryk is aan Victoriaanse stylelemente in ‘n veronderstelde wêreld waar stoom, eerder as elektrisiteit, die hooftegnologie verteenwoordig.