Hier volg die kortverhale en vervolgverhale wat afsonderlik gepubliseer is, tipies in tydskrifte of koerante, as ook die bundels waarvan kennis gedra word. Indien jy sien dat ons sekeres uitgelaat het of nie lys nie, bring dit asseblief onder ons aandag.
1933 |
Ondergang van die Tweede Wêreld Eugene Marais [Die Vaderland] |
1953 |
Glasmanne van Osa Pieter Basson [Avontuur – vervolgverhaal] |
1954 |
Verstekelinge na Mars Oom Willie Sutherland [Patrys] |
1958 |
Vesting van lank gelede E Nienaber [Patrys] |
Dit is nag op Mars G Steytler [Patrys] |
1959 |
Die mensvisse van Manila Frans Kuyper [Patrys – vervolgverhaal] |
1960 |
Uit die Buitenste Ruimte Nico Brandt [Patrys] |
1962 |
Verstekelinge op ‘n Ruimteskip Markus Wicht [Partys] |
Avontuur in die Ruimte Rouxline Tromp [Patrys] |
1963 |
Ek het jou gemaak Jan Rabie [Een-en-twintig] |
Die Vreemde Planeet Rouxline Tromp [Patrys] |
Die mal professor Onbekend [Patrys] |
Bedreiging uit die Ruimte Hendrik Schoeman [Patrys] |
1965 |
Manne van die Maan Pieter W. Grobbelaar [Knapsak] |
1967 |
Spera 4 M. Andries de Wit [Patrys] |
1969 |
Onsigbare vyand Apie [Patrys] |
Ontvoer in die ruimte Gerrit Sewester [Patrys] |
Drywend in die hemelruim Bertus [Patrys] |
1970 |
Oorlog tussen die wêrelde H G Wells [Vonk – vervolgverhaal] |
Stil staar die dood Deon le Grange [Patrys] |
1971 |
Die man van agter die Ystergordyn Bertus [Patrys] |
Verkenningstog in die Ruimte Apie [Patrys] |
1976 |
‘n Regte Storie Dirk Gous [Patrys] |
1978 |
Klank-katastrofe M C Roode [Patrys] |
1987 |
‘n Mens kan ‘n masjien nie vertrou nie Lochner de Kock (‘n Bundel) |
1990 |
Geslag (28.11.88) De Waal Venter [Tydskrif vir Letterkunde] |
1993 |
QWK – ‘n robot met ‘n plan Larraine Kriek [Stories suid van die son] |
1999 |
rede of REDE? Piet Nell [Lugspieëlings] |
Kringloop Ruto Vambo [Lugspieëlings] |
Vrye Teuels P Olivier [Lugspieëlings] |
2008 |
Nagblom Gert Cornelius [Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike] |
2014 |
Maslow Susan Gaigher [Nuwe stories 3] |
2016 |
Ruimte Duiwel Chantal Pretorius (‘n Bundel) |
Alle sterre brand nie Annico van Vuuren (‘n Bundel) |
Die held en ander stories Chantal Pretorius (‘n Bundel) |
2018 |
Elke man se Droom Berto Hardt [Huisgenoot] |
2020 |
Die Nag Ruik na Spoed Schalk Schoombie (‘n Bundel) |