ISBN

ISBN-AANSOEKE

1.  Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika
Die ISN Agentskap verskaf internasionale standaard nommers (ISN) en kodes vir gepubliseerde dokumente in verskillende fisiese strukture ISBN, ISSN en ISMN ten einde om enige Suid-Afrikaanse gepubliseerde dokument wêreldwyd te identifiseer.

ISBN-PROGRAMMATUUR

1.  Barcode Blitz
Barcode Blitz is ‘n maklike program wat enige ISBN- en EAN-nommer kan omskakel na ‘n strepieskode en jou dit laat stoor as ‘n .png lêr om later te vergroot of te verklein afhangende van jou behoefte. Thompson Boekdrukkery maak gebruik van hierdie programmatuur vir al hulle strepieskode behoeftes.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui