M02E1 – 2015 © Chantal Pretorius

Die Woord, die Sin en Paragraaf
2015 © Chantal Pretorius

Oefening 1
1.1  Lees die onderstaande vlugtig deur en skryf u persoonlike gevoel rakende die stuk neer (en fokus veral op die korrektheid of foute in die stuk)
1.2  Lees dit weer noukeurig deur en korrigeer;
1.3 
Gee ʼn akademiese verduideliking, tussen hakies en in rooi, waarom u ʼn sin só verander het;
1.4 
Herskryf nou die stuk oor in u eie woorde (en probeer dit doen in die minste woorde moontlik) sonder om enige van die idees weg te neem.

“Die Generaal is ʼn kort oorgewig man wat die laaste voorsitter van die Veiligheidsraad van die Unie, net voor hulle dit ontbind sewe jaar gelede. Hy is nou ʼn nuut verkose van die grondlegging van ontdekkings en kolonisasie van planete en mane – ʼn sub-afdeling van die Unie se befondsing kom uitsluitlik van private maatskappye. Hy was in beheer van Theresa en bymekaar laat kom die span van wetenskaplikes self, die moontlikheid van koloniserende en of die planeet was lewensvatbaar vir die handhaweing van ʼn kolonie te bepaal. Hy veral gevra vir die Ridder Moordenaars, sekuriteit op Theresa te voorsien. Dit bepaal ʼn reël 2133/11/BESKERM, dat alle ontdekkingsreise op ʼn nuwe projek sekuriteit moet ten minste vir die eerste ses maande by aankoms. Hulle is van Marda gevlieg in ten koste van die Unie en dit was hulle derde jaar op die planeet Theresa.’’

My opinie oor die skryfstuk is:

Die stuk is vervelig, langdradig en die sinne lees moeilik. Dit is ook moeilik om te kan besluit waaroor die verhaal regtig gaan, behalwe oor planeet Theresa. So ook is die punksies verkeerd en ek vermoed van die hoofletters is op die verkeerde plekke ingesit. Dit is ook ʼn aaklige verhaal om vir iemand te stuur. Die stuk lyk baie onprofessioneel en deurmekaar. Ek dink ook die verhaal kon in twee paragrawe verdeel word. Anders sal die leser sommer die verhaal los na die sesde sin. Baie herhalings van woorde soos bv. (ʼn, die, van).

Baie foute is begaan soos byvoorbeeld:

Seplfoute en sinne is te lank en baie slordig.

  • Kleinletters, in plaas van hoofletters (waar nodig).
  • Verkeerde leestekens is ingesit.
  • En die paragraaf is te lank met baie herhalings van woorde.
  • As die persoon die stuk deeglik deurgelees het, sal hy/sy die foute raakgesien het.
  • Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Grondleggins, Ontdekkings, Kolonisasie, Planete en Mane kry ʼn hoofletter, want dit is wat die Generaal nou is.ʼn sub-afdeling van die Unie se befondsing kom uitsluitlik van private maatskappye.(–, die leesteken val weg, want hy is onnodig in die sin) ʼn (S, word ʼn hoofletter van die nuwe sin)ub-afdeling van die Unie se befondsing kom (uitsluitlik) (Uitsluitlik kan uitgelaat word, dit maak net die sin langer) van private maatskappye (af) (dit kom van die maatskappye af, ‘die befondsing’).Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Regte sin:My verduideliking:Oorskryf van die stuk:Hy was in beheer van planeet Theresa. Daar sal die span bymekaar kom. Die wetenskaplikes sal die moontlikheid van koloniseren, op die planeet bepaal of dit lewensvatbaar is vir die handhaweing van ʼn kolonie. Hy het veral vir die Ridder Moordenaars gevra om sekuriteit op Theresa te voorsien. Dit is ook ʼn reël van 2133/11/BESKERM. Dat alle ontdekkingsreise van ʼn nuwe projek se sekuriteit ten minste vir die eerste ses maande by aankoms moet duur. Hulle het van Marda ingevlieg na die Unie toe. En dit was hulle derde jaar op planeet Theresa.’’Stel ʼn volledige lys saam van:
  • Oefening 2
  • “Die Generaal is ʼn kort en oorgewig man. Wat die laaste voorsitter van die Veiligheidsraad was van die Unie, net voor hulle dit ontbind het sewe jaar gelede. Die Generaal is nou ʼn verkose Grondlegging van Ontdekkings en Kolonisasie van die Planete en Mane. ʼn Sub-afdeling van die Unie se befondsing kom van private maatskappye af.
  •  (E, word hoofletter, want dit is die begin van ʼn sin)n dit was hulle derde jaar op planeet Theresa.’’
  • en dit was hulle derde jaar op die planeet Theresa.’’
  • Hulle (‘is’, jy kan nie ;het’ en ‘is’ in die sin gebruik nie) (het, word in die verlede gebruik) van Marda (in, kom by, want dan word die woord heel)gevlieg (in ten koste) (van, val weg en na kom eerder by) (na) die Unie (toe, word bygevoeg) (‘.’ Die punt kom by na ʼn volledige sin)
  • Hulle is van Marda gevlieg in ten koste van die Unie
  • (Dat, bepaalde lidwoord, wat dit verwys na die planeet toe) alle ontdekkingsreise (op is onnodig en val weg) (van, kom by, want dit maak die sin vloeibaar) ʼn nuwe projek (se, kom by en verwys na die sekuriteit) sekuriteit ten minste vir die eerste ses maande (by aankoms, waarom ‘by aankoms’ insit, as jy klaar genoem het ‘vir die eerste ses maande’) (moet, val weg want die woord is klaar by ʼn ander sin ingesit) moet duur.
  • dat alle ontdekkingsreise op ʼn nuwe projek sekuriteit moet ten minste vir die eerste ses maande by aankoms.
  • Dit (is ook (ʼn, is ʼn onbepaalde lidwoord), word bygesit, want dit voltooi die sin) (bepaal ʼn, val weg, want dit klink deurmekaar in die sin) reël (van) 2133/11/BESKERM (‘.’punt, is die einde van ʼn voltooide sin)
  • Dit bepaal ʼn reël 2133/11/BESKERM,
  • Hy (het, is ʼn hulpwerkwoord) (vir) (‘die’, bepaalde lidwoord) (veral, val weg, want dit is onnodig) (gevra, word verskuif) (vir die, val weg, want dit is klaar in die sin gesit) Ridder Moordenaars (‘,’ is ʼn leesteken en val weg) (‘gevra om’ word bygevoeg, omdat dit die sin verander en verbeter) sekuriteit op Theresa te voorsien.
  • Hy veral gevra vir die Ridder Moordenaars, sekuriteit op Theresa te voorsien.
  • (Die, is ʼn bepaalde lidwoord en voltooi die sin) wetenskaplikes (self, val weg, want dit maak die sin deurmekaar) , (sal, is ʼn bywoord) die moontlikheid van koloniseren(‘de’, is onnodig) (van, bywoord) (en, val weg, want dit maak die sin onverstaanbaar en dit is ʼn voegwoord, so ook met of) die planeet (bepaal word geskuif) (‘of dit’ word bygevoeg) (was, val weg, want dit dui verlede aan en is ʼn hulpwerkwoord) lewensvatbaar (is, voegwoord) vir die handhaweing van ʼn kolonie (‘te bepaal’ word laaste by die sin gevoeg).
  • van wetenskaplikes self, die moontlikheid van koloniserende en of die planeet was lewensvatbaar vir die handhaweing van ʼn kolonie te bepaal.
  • (‘Daar sal die span’, kom by, want dit is ʼn voltooide sin) (en, val weg, onnodig) bymekaar (laat, val weg) kom(‘.’, die sin kry ʼn punt) (die span van, die drie woorde val weg, want anders is die sin onverstaanbaar en te lomp)
  • en bymekaar laat kom die span
  • Hy was in beheer van (planeet) (die sin is nou voltooi en verstaanbaar) (die leser kan dan lees en verstaan wat Theresa is) (,) Theresa(.) (Dit is die einde van die sin en die sin kry ʼn punt)
  • Hy was in beheer van Theresa
  • (Ek sit hier ʼn paragraaf breek in, want dan lees die paragraaf beter.)
  • My verduideliking:
  • Regte sin:
  • (Die Generaal) (Noem die persoon op sy naam en ‘hy’ val weg) is nou ʼn (nuut) (nuut val weg, want ʼnou’ is goed genoeg) verkose (van die) (‘van’ en ‘die’ val ook weg, anders klink die sin deurmekaar) (G)rondlegging van (O)ntdekkings en (K)olonisasie van (die) (P)lanete en (M)ane(.) (sin is lank genoeg en ʼn punt is nodig)
  • Hy is nou ʼn nuut verkose van die grondlegging van ontdekkings en kolonisasie van planete en mane
  • Wat die laaste voorsitter van die Veiligheidsraad (van en die moet wegval, want dit is klaar herhaal in die sin) (was) (die woord ‘was’ klink professioneel en is die verlede) (hier sal ek ‘van die’ weer insit, want dan is die sin leesbaar en ‘die’ is ʼn bepaalde lidwoord) Unie, net voor hulle dit ontbind (het, is die verlede) (want dit maak sin meer leesbaar) sewe jaar gelede.
  • wat die laaste voorsitter van die Veiligheidsraad van die Unie, net voor hulle dit ontbind sewe jaar gelede.
  • “Die Generaal is ʼn kort (en, is ʼn voegwoord) (dit beskryf die man se voorkoms en dit skei die kort en oorgewig van mekaar) oorgewig man(.) (Die punt is ʼn leesteken)
  • Die Generaal is ʼn kort oorgewig man
  • My akademiese verduideliking: (in rooi en in hakkies)
  • Versamelname (s.nw.) met ʼn gepaste Afrikaanse wetenskapfiksiesin as voorbeeld:
  • Idiome met hul korrekte betekenis,
  • Spreekwoorde, segswyses en spreuke;
  • Sinonieme en antonieme;
  • Trappe van vergelyking en die reëls by verkleinwoorde.“Die selfstandige naamwoord is ʼn woord of frase wat verwys na ʼn persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap en is die enigste woordsoort wat in die meervoudsvorme geskryf kan word.’’
  • My Versamelname is: (Dui ʼn groep soortname aan):
  • Wat is versamelname (s.nw.):
  • Brein – Pasop Japie!’’ skree Martha. “Jou brein het ʼn geheime kode!’’
  • Wys – Tik die WF kodewoord wys in.
  • Bagasie – Alex gaan haal die bagasie uit die ruimteskip uit.
  • Baksel – Susan het baie baksels gebak, maar toe vreet robotte dit op.
  • Bank – Nou gaan Piet na die ruimte bank toe.
  • Winkel – By die winkel is robotte wat ons kasierre is.
  • Boekrak  – “Gaan haal gou ʼn WF boek, in die boekrak,’’ vra Piet.
  • Man – Die vreemde wese is ʼn man.
  • Woud – In die donker woud skuil ruimtewesens.
  • My idiome:
  • Slaan die spyker op die kop – Jy is nou reg
  • Die appel val nie ver van die boom nie – Jy aard na jou pa/ma
  • Staan met ʼn bek vol tande – Die persoon is spraakloos
  • Gooi jou geld  in die water – Mors jou geld
  • So ʼn tweegatjakkels – die persoon is ʼn skelm
  • Sy is alweer op haar perdjie – sy/hy is kwaad oor iets of vir iemand
  • Elke wolk het ʼn silver rand – Daar is weer hoop, tussen die onheil
  • Knyp die kat in die donker – man of vrou wat iemand anders verkul.
  • Hy is net ʼn jabroer – hy maak beloftes wat hy nie kan hou nie.1) Spreekwoorde:
  • Spreekwoorde, segswyses en spreuke:
  • Buig die boompie terwyl hy klein is – maak jou kind reg groot.
  • Jy kan die aap agter die bos gaan haal, maar nie die bos uit die aap nie – Dit beteken die persoon sal altyd ʼn barbaar wees.
  • 2) Segswyses:
  • Moenie kattekwaad aanvang nie – moenie moeilikheid maak nie.
  • 3) Spreuke:
  • “Ek het geen kat se kans gehad nie,’’ brom Pieter. (Hy kon nie wegkom nie.)a) Wat is Sinonieme in Afrikaans?1) My sinonieme is:
  • (Aandoenlik – treffend – gevoelig)
  • Dit kan beskryf word as woorde of uitdrukkings wat min of meer dieselfde betekenis het. Vir my is sinonieme moeilik om te gebruik as antonieme, want antonieme is die teenoorgestelde van iets (bv. Koud – warm).
  • Sinonieme en antonieme:
  • Dit was ʼn aandoenlike toneel toe die man en sy vader na al die jare ontmoet.
  • Die treffende beskrywing van die gebeurtenis het ons almal beïndruk.
  • Wat dit betref, is Marie baie gevoelig.
  • Brian se wond is gevoelig.

(Baldadig – uitgelate – lewenslustig)

  • Die manne was so baldadig na die eksamen dat hulle die hele wêreld op horings geneem het.
  • Ons het uitgelate soos ʼn klomp kinders op die strand gebaljaar.
  • Dit is pragtig om te sien hoe opgewek en lewenslustig die dames op ʼn lentemôre saamsing.
  • (Mededingers – konkurrente – teëstander) (teenstander)
  • Alle mededingers om die Venus-trofee moet op die grond bymekaarkom.
  • Die twee firmas verkoop dieselfde ware en is gevolglik konkurrente.
  • Ek het al begin suf word, maar my teëstander in die skaaktoernooi was nog fiks.
  • (Noodsaak – verplig – dwing)
  • Sake noodsaak die major om dikwels lank van sy huis af weg te wees.
  • Ons word verplig om aan minstens een sportroot deel te neem.
  • Dit help nie om ʼn kind te dwing om ʼn rigting te volg waarin hy nie belangstel nie.
  • (Oombliklik – dadelik – skielik)
  • Die man wat in die ysige see oorboord geval het, moet oombliklik dood gewees het.
  • Toe die generaal binnekom, het ons dadelik stilgebly.
  • Ek het onaard vermoed toe hulle skielik van iets anders begin praat.
  • (Pand – waarborg – sekuriteit)
  • Ek het geen krediet by my gehad nie en het toe maar my horlosie as pand gegee.
  • Watter waarborg het ek dat jy die krediete sal terggee?
  • Jy kan darem nie sonder sekuriteit krediete in daardie onderneming belê nie.
  • (Referaat – verslag – lesing)
  • By die kongres het mnr. Müller in interessante referaat oor jeugmisdadigheid gelewer.
  • Die komissie meld in sy verslag dat toestande binne ʼn paar jaar behoort te verbeter.
  • Die lektor het in sy lesing verwys na wat hy die vorige dag gesê het.
  • (Weersin – afkeer – hekel – teësin)
  • Ek begin ʼn weersin in die man kry, want hy kan oor niks anders as sy prestasies praat nie.
  • Jy weet dat jou ouers ʼn afkeer het van swak maniere.
  • Ek het ʼn hekel aan al die formaliteit.
  • Jy hoef darem nie die werk met soveel teësin te doen nie.Kortliks kan ons ʼn antoniem beskryf as ʼn woord wat die teenoorgestelde is van ʼn sekere woord.
  • 2) My Antonieme is:
  • b) Wat is Antonieme in Afrikaans?
  • Vet – maer
  • Hard – sag
  • Mooi – lelik
  • Vuil – skoon
  • Gaar – rou
  • Warm – koud
  • Goed – kwaad
  • Oud – jonk
  • Ryk – arm
  • Positief – negatief
  • Soet – bitter
  • Baie – min
  • Suinig – vrygewig
  • Gelukkig – ongelukkig
  • Haat – liefde
  • Groot – klein
  • Soet – sout
  • Lewe – dood
  • Dag – nag
  • Duk – din
  • Magtiges – magteloses
  • Swakkes – sterkes
  • Donker – lig
  • Wraak – vergifnis
  • Verskyn – verdwyn
  • Sigbaar – onsigbaar
  • Sukses – misluka) Trappe van vergelyking:Wat beteken die woord kadawer?Dit is ʼn persoon se liggaam wat dood is. (ʼn Lewelose liggaam)
  • – Dit is nie ʼn saadjie wat jy plant en hoop daar kom ʼn boom op nie.
  • Dood, sal altyd dood bly, want ʼn dier of persoon kan nie ‘doder’ of die doodste wees nie.
  • Trappe van vergelyking en die reëls by verkleinwoorde:
  • Sleg, slegter, slegste
  • Mooi, mooier, mooiste
  • Lelik, leliker, lelikste
  • Hond, honde
  • Kat, katte
  • Bal, balle
  • Vet, vetter, vetste
  • Fiets, fietse
  • Arm, armer, armste
  • Maer, maerder, maerste
  • Huis, huise
  • Tafel, tafels
  • Rekenaar, rekenaars
  • Draad, drade
  • Appel,appels
  • Blom, blomme
  • Geel, geler, geelste
  • Pienk, pienker, pienkste
  • Wit, witter, witste
  • Swart, swarter, swartste
  • Pen, penne
  • Veilig, veiliger, veiligste
  • In verkleinwoorde noem jy altyd die belangrikste gevoelens soos byvoorbeeld:
  • Oorigheid – Ons mensies is tog so nietig.
  • Beskeidenheid – Aanvaar hierdie geskenkie.
  • Vetroulikheid – Omie, hoe gaan dit vandag?
  • Liefkosig – My hartjie is joune.
  • Simpatie – Ag kindjie, wat makeer?
  • Fyn besonderhede – Elke hoekie en gaatjie.
  • Spot – Hy is mos Mamma se seuntjie.
  • Geringstelling – Dis mos maar net ʼn grappie.
  • Minagting – Wat dink die ventjie van hom!Jy kan vir ʼn kind sê; “Gaan speel met jou balletjie buitekant op die gras.’’“Pieter, gaan speel op die pawiljoen met jou bal.’’Verkleinwoorde speel ʼn groot rol in Afrikaans. En ʼn heel besonderse rol en word in ʼn groot mate gebruik word om uitdrukking aan ons gevoel te gee. Soos byvoorbeeld:
  • Ook wanneer dit kom by ‘bywoorde’ word dit dikwels in Afrikaans verklein. Dink aan: ‘’Is daar enige verskil in betekenis en gevoel as die bywoord verklein word?’’
  • Reëls van verkleinwoorde:
  • – Maar vir ʼn volwassene gaan dit anders klink;
  • In verkleinwoorde kan jy die volgende onthou as jy deurmekaar raak:
  • Ek het hom amper ʼn loesing gegee.
  • Ek het hom so ampertjies ʼn loesing gegee.Dit is waarom jy die spelling van woorde (los of vas) moet goed nadink, voordat jy hulle wil verklein soos byvoorbeeld: sedanmotor, hou die woord een, maar jy mag sê, sedanmotortjie.
  • Dieselfde geld vir die meervouds- en verkleiningsvorme, want ons kan byvoorbeeld nie praat van ʼn sedannetjiemotor, ʼn stratekollekte, boompietakke nie.
  • Bok – bokkie
  • Vis – vissetjie
  • Motor – motortjie
  • Hond – hondjie
  • Kat – katjie
  • Man – mannetjie
  • Gesin – gesinnetjie
  • Vrou – vroutjie
  • Baba – babatjie
  • Boek – boekie
  • Swembad – swembadjie
  • Tafel – tafeltjie
  • Kind – kindjie
  • Kombers – kombersie

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui