Distopie

Home / glossary / Distopie

‘n Veronderstelde samelewing wat uiters ongewens en onderdrukkend is en waarin die regte en vryhede ingeperk of opgehef is.