Odin

Home / glossary / Odin

Die oppergod in die Noorse mitologie (ook soms Wodan genoem), en “Woensdag” is na dié god vernoem in Afrikaans en talle ander tale. Sy vrou is Frigg.