Welkom by Afrifiksie
Ter inligting
Een Biljoen Jaar n.C. – Charles F. Stofberg
Arwantië 2953 – Eben van Renen
Oorspronklike Afrikaanse WF-boeke vir volwassenes
Kom klets saam
Ons gesels bietjie oor die doelstellings van Afrifiksie, kompetisies en die pad voorentoe vir Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie in vandag se ongegunstige milieu.
Arwantië 2953 – Eben van Renen
Een van ons beste militêre-wetenskapfiksie boeke nog op hede, in Afrikaans. Ons gesels dan bietjie oor die intriges en van ons gunsteling karakters.
Loeloeraai is die eerste Afrikaanse wetenskapfiksieboek wat in 1923 verskyn. Ons gesels oor die karakters, die holaarde teorie en natuurlik oor hoe wonderlik hierdie boek is.
Waarskynlik van ons beste Afrikaanse wetenskapfiksie vandag, met akkurate en oortuigende tegnologiese beskrywings wat grens aan die werklikheid.
Dit lyk baie goed, Gerhardus. Maklik om hierdie videos op jou webwerf op te spoor en te kan gebruik.
Beste Eben
Dis alles te danke aan jou raad. Baie dankie vir jou belangstelling en sterkte met jou volgende boek. Ons kan nie wag nie!