MULTIMEDIA

Welkom by Afrifiksie

Ter inligting

Een Biljoen Jaar n.C. – Charles F. Stofberg

Arwantië 2953 – Eben van Renen

Ondulan – Gerrit van Dijk

Oorspronklike Afrikaanse WF-boeke vir volwassenes

Wat is fantasie of F?

Wat is wetenskapfiksie of WF?

Kom klets saam

Baie welkom!

Ons gesels bietjie oor die doelstellings van Afrifiksie, kompetisies en die pad voorentoe vir Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie in vandag se ongegunstige milieu.

Arwantië 2953 – Eben van Renen

Een van ons beste militêre-wetenskapfiksie boeke nog op hede, in Afrikaans. Ons gesels dan bietjie oor die intriges en van ons gunsteling karakters.

Loeloeraai – C.J. Langenhoven

Loeloeraai is die eerste Afrikaanse wetenskapfiksieboek wat in 1923 verskyn. Ons gesels oor die karakters, die holaarde teorie en natuurlik oor hoe wonderlik hierdie boek is.

Ondulan – Gerrit van Dijk

Waarskynlik van ons beste Afrikaanse wetenskapfiksie vandag, met akkurate en oortuigende tegnologiese beskrywings wat grens aan die werklikheid.

 

 

 

 

 

2 thoughts on “MULTIMEDIA

  1. Dit lyk baie goed, Gerhardus. Maklik om hierdie videos op jou webwerf op te spoor en te kan gebruik.

Laat 'n boodskap na Eben Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui