Laas bygewerk: 30 November 2023
Hier is die rekord van Afrikaanse wetenskapfiksie gedrukte media wat oor tyd verskyn het. Indien u bewus is van stories wat uitgelaat is, laat weet gerus sodat ons die lys kan opdateer.
Wanneer hierdie bydraes van elke jaar bymekaargetel word, het ons tans meer as 200 gepubliseerde werke van wetenskapfiksie in Afrikaans – gemiddeld twee per jaar oor omtrent ‘n eeu. Daar is maar min geskryf vir die eerste 30 jaar vanaf Loeloeraai, maar daarna het die koers aansienlik toegeneem en het dit steeds nie afgeplat nie.
En hier volg die volledige lys van werke waarvan ons kennis dra. Hoeveel van hierdie is deel van jou versameling?
Oorspronklik Afrikaans |
Vertaal na Afrikaans |
1923 |
|
Loeloeraai C.J. Langenhoven | |
1931 |
|
Seuns van die wolke August van Oord | |
1945 |
|
Die skarlaken eskadril (later eskadron) W.A. de Klerk | |
1949 |
|
Tarzan en die Miermense Edgar Rice Burroughs [A.M. van Schoor] | |
1950 |
|
Die vallei van die rooi gode W.A. de Klerk | Die geheimsinnige eiland Jules Verne |
Rooi Jan en die vampiere Casper H Marais | Tarzan in die hart van die aarde Edgar Rice Burroughs [A.M. van Schoor] |
1954 |
|
Die eiland van die blou duiwels Die Swart Luiperd reeks no. 7 Braam le Roux | |
Die mense van die meer Die Swart Luiperd reeks no. 9 Braam le Roux | |
Pad van die arend Die Swart Luiperd reeks no. 16 Braam le Roux | |
1955 |
|
Waar dooies leef Die Swart Luiperd reeks no. 20 Braam le Roux | Die onsigbare man Libri reeks H. G. Wells |
Vallei van gedrogte Die Swart Luiperd reeks no. 24 Braam le Roux | |
1956 |
|
Die geheim van die groen hel Die Swart Luiperd reeks no. 33 Braam le Roux | |
1957 |
|
Fritz Deelman en die skepe van Mars Leon Rousseau | |
Swart ster oor die Karoo Jan Rabie | |
1958 |
|
Fritz Deelman en die groen dood Leon Rousseau | ‘n Reis na die middelpunt van die aarde Jules Verne [Leon Rousseau] |
1959 |
|
Monsters van Venus Tiaan Eybers | |
Planeet van verskrikking Tiaan Eybers | |
Wagter in die ruimte André Marais | |
1960 |
|
Die geheimsinnige vlieënde piering M. Steyn van Rooyen | |
Orde van Kreon Tiaan Eybers | |
Voordat die son verduister Nellis Fourie | |
Jasper en die ruimtemanne C.F. Beyers-Boshoff | |
Gedrogte van Malak Sarel Marais | |
Ridders van die ruimte Tiaan Eybers | |
1961 |
|
Reisigers in die ruim Prof. Arthur E. Bleksley | 20,000 myl onder die see Libri reeks Jules Verne [Bep Rompel] |
Die groen planeet: ‘n toekomsfantasie Jan Rabie | |
Moord op die agterkant van die maan Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Die skat van die groen see Wille Martin | |
Breinduiwels uit die ooste Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Simon Rand teen… die breinduiwels Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Nuwe Farao in die groot piramiede Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Die man van Venus Jef van Staden | |
1962 |
|
Die vlieënde piering L. Terblanche | |
Die Marsmanne gryp in Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Die onsigbare gammastrale Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Die gravitonkrises Simon Rand reeks Jef van Staden | |
Henk Human en die moordlustige breindokter Jef van Staden | |
1963 |
|
‘n Reis na die oertyd J.C. Froelich | |
1964 |
|
Rowers van die ruimte-eeu André van der Merwe | |
Slawe van die Marsmanne André van der Merwe | |
1965 | |
Hilgar se Helde Elmar Steyn | |
1966 |
|
Marsmanne op Petrusdorp Topsy Smith | Dood in die ruimte Olaf Bouwer reeks Jeff Sutton |
Tydvlug 2200 Kobus Maritz | |
1968 |
|
James Bond en die maanvoël Olaf Bouwer reeks Ian Fleming | |
1969 |
|
Gevange op die metaalplaneet Eben de Jager | Toringhoog en myle breed Tonke Dragt |
1971 |
|
Ekliptika X Pierre Conradie | Planeet van die ape Pierre Boulle |
Die hemelblom Jan Rabie | Nag van die tyd René Barjavel |
1972 |
|
Beheerkamer onbeman Robert A. Heinlein | |
Die aarde is naby Ludĕk Pešek | |
1973 | |
Plaston: DNS-kind P.G. du Plessis | |
1976 |
|
Komeet van die dood Heinz G. Konsalik | |
1977 | |
Die wonderbaarlike reis van Kroet en Korilu Thea Beckman [Leo van der Westhuijzen] | |
1978 |
|
Lennet en die ruimtevlug Luitenant X [Ia van Zyl] | |
1979 |
|
Atlantis Helena Hugo | Lennet en die satelliet Luitenant X |
Terra Piering 1 Juan Sadie | |
1980 |
|
Atlan, prins van Atlantis Jan Combrink | |
Avontuur op Mars Empie Maritz | |
Galapolos Helena Hugo | |
Sending Kosmos I.D. Lamprecht | |
Sending Reijger Rocco van Schalkwyk | |
1981 |
|
Bestemming Xenos Helena Hugo | Lennet teen ses Luitenant X |
Die vaart van die Orion J.N. Roux | |
Blou vier en groen vier Ilse Steenberg | |
Leon Hugo: Ruimteloods Johan Kock | |
Planeet Malustra Juan Sadie | |
Kaptein Kristen: Planeet 3 Wille Martin | |
1982 |
|
Kaptein Kristen: Atlantis Wille Martin | 2010: Sending na Jupiter Arthur C. Clarke |
Ruimteskip Celeste Johan Bredell | Die legioensoldaat Douglas Hill |
Leon Hugo: Ruimtevegter Johan Kock | Om die wêreld in 80 dae Jules Verne [Danie Pieterse] |
Kaptein Kristen: Narcissus Wille Martin | |
Sias se ruimtetuig (eers Sias se Spoetnik) Mikro | |
Kobus en die wasem JB Botes | |
1983 |
|
Arendsvlug Bertie Reynecke | |
Die rekenaarkomplot Johan Kock | |
Die weerstandsbeweging van Ikaros, 2027 Rocco van Schalkwyk | |
Onheil in die ruimte Cobus van Wyk | |
1984 |
|
Die Oorlewendes Johan Bredell | Krygsheer van die Melkweg Douglas Hill |
Die vyf-millimeter-avontuur De Waal Venter | |
Die wit planeet Carol Main | |
Winter van die NOVA Pets Marais | |
1985 |
|
Floris Sapiens: ‘n fantasie Chris Karsten | |
Die Koningin van Skeba se tydmasjien Rian Pieterse |
|
1986 |
|
Rikus en die ding met die Dukse Frans Coetzee | Slagvleuel oor Veynaa Douglas Hill |
1987 |
|
As die wit duiwe vlieg Nanda Pauw | |
Uit ‘n ander wêreld P.C. Haarhoff | |
1988 |
|
Vyffff De Waal Venter | Dag van die sterrewind Douglas Hill |
Die laaste profeet: ‘n toekomsverhaal oor vryheid, vrede en liefde Nanda Pauw | |
1989 |
|
Operasie Bom Andries de Wit | Megan se ster Allan Baillie |
Gesoek: Dinosourus van die Drakensberg Empie Maritz | Planeet van die krygsheer Douglas Hill |
Dwergplaneet Pieter Steen | |
Wotan SQ7 Pieter Steen | |
1990 |
|
Snater Brenda Schröder | Die jagter Douglas Hill |
Geslag (28.11.88) [Tydskrif vir Letterkunde] De Waal Venter | Krygers van die woesterny Douglas Hill |
1991 |
|
Bietjie-kier en die man in die Karoo Marietjie de Jongh | Vreemdeling – vesting Douglas Hill |
Ontmoeting op ‘n rooi planeet Allen Sharp | |
1992 |
|
Mieg se kort en lang middag De Waal Venter | |
1993 |
|
Agon en die donker planeet John Coetzee | |
As ons die maan mis ry Amelia Kellerman | |
Pegasus Helena Hugo | |
1994 |
|
Rebel Tertia Botha | |
Swaartekrag een komma een De Waal Venter | |
Vrees in die vierde dimensie Allen Sharp | |
Die weghollers van Teev De Waal Venter | |
1995 |
|
In die klein woud De Waal Venter | |
Nag van die komeet Allen Sharp | |
Windvlug Empie Maritz | |
Die onsterflikes Jeanette Ferreira | |
1996 |
|
In die tyd van die Esob Martie Preller | |
Die gedoente op planeet Boris John Coetzee | |
Sending na Planeet 55-7: Die Artaarse koffiekrisis Yvonne Botha | |
Prinses in die ruimte Ilse Steyn | |
1997 |
|
Geheime dossiere: Vreemde verskynsels Michael Green | |
Projek X: Kodenaam Centaurus Martin Labuschagne | |
Projek X: Vreemde Werklikheid Heila Fourie | |
1998 |
|
Geheime dossiere: Nagbewegings Michael Green | |
Projek X: Op eie risiko Martin Labuschagne | |
Projek X: Vreemde visioene Heila Fourie | |
Die teken van Crux Elsa Hammersma | |
Liefde in die ruimte Ilse Steyn | |
Ouma Hester en die Intergalactic V-919 Supercomet Janie Oosthuysen | |
1999 |
|
Kwet & Kwit se rare rit Ellen Botha | |
Geheime dossiere: Sieners Michael Green | |
Projek X: Vreemdelinge Heila Fourie | |
2000 |
|
Brug na Eden Charles F. Stofberg | |
2001 |
|
Monsterduiwe Lien Roux-de Jager | |
Die teken Jonita Swart | |
2003 |
|
Markus Stermuis op die Sojoes 3…2…1 Marianna Brandt | |
2004 |
|
Die hart van Zeebak Martie Preller | |
Net aliens eet spinasie Jaco Jacobs | |
Alex en die geheime kristal Hannchen Koornhof & Helen Schoeman | |
2005 |
|
Melkwegryke Nicolaas van der Wath | |
2006 |
|
Die Doemprofeet Lien Roux-de Jager | |
Woestynvuur Lien Roux-de Jager | |
Ondulan Gerrit van Dijk | |
2007 |
|
Stad aan die einde van die wêreld François Bloemhof | Dr. Jekyll en mnr. Hyde Libri reeks Robert Louis Stevenson [Kromhout, v Schaik] |
Vin die Virusjagter Jeanine Henning | |
2008 |
|
Nagblom [Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike] Gert Cornelius | |
2009 |
|
Die aliens is hier [Middernagfees] Jaco Jacobs | Die Twaalf William Gladstone [Kobus Marais] |
Virus Jaco Jacobs | |
Neutron Chris Moolman | |
Flipom François Bloemhof | |
Die laaste opstel [Sweef] Martie Preller | |
Die Karoo avonture: Lang Henning en die toekomsmense Mary Sadler | |
2010 |
|
Nova: Die Begin Fanie Viljoen | |
VVV oor die Karoo – die ontvoering Chris Moolman | |
Die Onbekendes François Bloemhof | |
2011 |
|
Arwantië 2953 Eben van Renen | |
Nova:Vuurdoop Fanie Viljoen | |
Die Regulus-agenda, 2012 Chris Moolman | |
Helkruin Hugo le Roux | |
Anna Atoom en die seerower se dolk Elizabeth Wasserman | |
Die Verste Uur Steve Hofmeyr | |
2012 |
|
Anna Atoom en die magnetiese meermin Elizabeth Wasserman | |
Anna Atoom en die digitale draak Elizabeth Wasserman | |
Nova: Bloedbroers Fanie Viljoen | |
Een biljoen jaar n.C. Charles F. Stofberg | |
Poppekas Deborah Steinmar | |
Emma en die geheime gang Marianna Brandt | |
Professor Fungus en die zombie-tamaties Jaco Jacobs | |
Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur Jaco Jacobs | |
T!Nax’u Gerrit van Dijk | |
2013 |
|
Lakadiga – die geheim van die verlore stad Troula Goosen | |
Marsnik III Marinus Keet | |
Meneer Monster Jaco Jacobs | |
Nova: Sterreloper Fanie Viljoen | |
Professor Fungus en die mensvreter-piranhas Jaco Jacobs | |
Aanval op Soma JF de Waal | |
Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla Jaco Jacobs | |
Wanneer dit Reën JF de Waal | |
2014 |
|
Nova: Eindspel Fanie Viljoen | |
Sanri Steyn: Die aliens oorkant die straat Theresa van Baalen | |
Deur na Nebula Nege François Verster | |
Professor Fungus en die dino-avontuur Jaco Jacobs | |
Professor Fungus en die robotkrisis Jaco Jacobs | |
Die Jagter Kronieke I: Die Halfbloed Nico Smit | |
Die Jagter Kronieke II: Koue Vuur Nico Smit | |
Maslow [Nuwe stories 3] Susan Gaigher | |
2015 |
|
Emma en die creepy komplot Marianna Brandt | |
Wimpie en die blou planeet Pieter W Nel | |
Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars Jaco Jacobs | |
Wimpie en die rooi barron Pieter W Nel | |
Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment Jaco Jacobs | |
Ricky Erasmus en die interdimensionele rolstoel J.V. van Wyk | |
Clint Eastwood van Wyk en die Moordenaarsklok Pieter Verwey | |
Die Roofdier Louise Viljoen | |
Engel van die Nag Eben van Renen | |
Inversium François Verster | |
Die Jagter Kronieke III: Skemer Oorlog Nico Smit | |
2016 |
|
Axion Mike Leach | Die Horlosiemaker Anna Erishkigal |
Wimpie in die buitenste ruim Pieter W Nel | |
Leo Anna van der Walt | |
Professor Fungus en die diepsee-dilemma Jaco Jacobs | |
Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouters Jaco Jacobs | |
Stellamarie Anna van der Walt | |
Koors Deon Meyer | |
2018 | |
Kraak Rouxnette Meiring | |
Snak Rouxnette Meiring | |
Die Skoppensboer Eben van Renen | |
Stof Alettie van den Heever | |
2019 | |
Z-A-K Die Blou Planeet Theresa van Baalen | |
In ‘n Land Sonder Voëls Harry Kalmer | |
2020 | |
Z-A-K Die Reis na Zenkion Theresa van Baalen | |
Toekomsmens Isa Konrad | |
Skepsel Willem Anker | |
Weerlose Meganika Anton Roodt | |
Alleen onder die Maan Willem Krog | |
2021 | |
Donkerbloed Elrien Scheepers | |
Spel Annerle Barnard | |
DATUM ONBEKEND | |
Die bruin planeet Kobus Smit | Dr. Jekyll en mnr. Hyde Libri reeks Robert Louis Stevenson [P v.d. M Erasmus] |
Vreemde vallei Heila Fourie | Kuifie: Bestemming Maan Hergé |
Die Nata, Deel 1: Onskuld (Leviatan van die Ruimte) C.L. Linström-Vorster | Kuifie: Verkenners op die Maan Hergé |
Die Nata, Deel 2: Ontnugtering C.L. Linström-Vorster | |
Die Nata, Deel 3: Ontdekkingsreis C.L. Linström-Vorster | |
Die Nata, Deel 4: Almach & Antares C.L. Linström-Vorster | |
Die Nata, Deel 5: 786 C.L. Linström-Vorster | |
Bestemming Mars Corrie Schoonraad | |
Saad van onheil G.J. Combrink | |
Verskrikking op Venus Heinrich de Ridder | |
Ouers van die Gode Coen Vermaak |
Besoek ook ons (onvolledige) lys van Afrikaanse fantasieboeke…