Artikels

Welkom by “Artikels“ waar inligting rakende die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie geplaas word om u as Afrikaanse WF en/of F skrywer te help met u skryfloopbaan. Indien u ‘n artikel wil skryf of reeds geskryf het met betrekking tot die WF en/of F genre en dit hier wil sien; kan u gerus ons kontak by: afrifiksie@outlook.com

  1. Kykie Hoorie. – © S. Smith
  2. Ons wil almal drukkies kry. Skrywers is ook mense… soort van. – © E. Van Renen
  3. Die stigting van ’n Afrikaanse WF en/of F boekklub – © Afrifiksie
  4. Fantasie en Afrikaans en – © Petronel
  5. Die Toekoms en Visie van Afrikaanse Wetenskapfiksie en Fantasie – © F. Verster
  6. Die etiek van wêreldskepping – © C.F. Stofberg
  7. So, jy wil Afrikaanse wetenskapfiksie of fantasie verhale skryf? – © E. Van Renen
  8. Die kortverhaal: Wat maak dit só anders? – © Afrifiksie
  9. Bou jou wetenskapfiksie of fantasie wêreld – © C.F. Stofberg
  10. Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie; ‘n onmoontlike droom? – © E. Van Renen
  11. Hoekom is die WF en F genres so belangrik vir die Afrikaanse Taal? – © E. Van Renen
  12. Dit waarvan uitgewers jou nooit vertel nie – © Afrifiksie
  13. Die Afrikaanse Fantasie Kortverhaal: Hoe beoordeel mens dit? – © Petronel
  14. Vlieënde Pierings: Agter die kap van die byl. – © Gerrit van Dijk
  15. Afrikaans is aan masjiene gekoppel. – © Gerrit van Dijk
  16. Oh Bliksem, I’m an Afrikaner. – © Skoppensboer
  17. Oorklankiaans – © Johan van Wyk