2016 Inskrywings [47]

  1. FABRIEK 7 – Hardie Breedt (Volwasse Wetenskapfiksie)
  2. DIE ZINBALI POORT – Elsabé Welman (Jeugfantasie)
  3. DELIRIUM – Roux Botha (Volwasse Fantasie)
  4. RUIMTE DUIWEL – Chantal Pretorius (Volwasse Wetenskapfiksie)
  5. HART IN DIE HAND – Christelle Strydom (Volwasse Fantasie)
  6. DIE LOERHIERS – Christelle Strydom (Jeugfantasie)
  7. PASIËNT 452B – Karen van Vuuren (Volwasse Wetenskapfiksie)
  8. DIE VLINDERVANGER – Ilse Goschus (Volwasse Fantasie)
  9. SAGE VAN REINHEID – Velma Barnard (Volwasse Wetenskapfiksie)
  10. DIE BRUIN KOEVERT – Christo Meyer (Volwasse Fantasie)
  11. OPDRAG UIT DIE HEL – Christo Meyer (Volwasse Fantasie)
  12. SATANSKIND, DIE VUURHEKS EN DIE WEERWOLWE – Ilse Goschus (Jeug WF)
  13. DIE NUWE BLOU PLANEET – Chantal Pretorius (Volwasse Wetenskapfiksie)
  14. MOORD IN KAMER 10 – Ilse Goschus (Volwasse Wetenskapfiksie)
  15. SKAAKVELD – Chantal Pretorius (Volwasse Fantasie)
  16. DIE REËNBOOGHOND – Ilse Goschus (Jeugfantasie)
  17. NAGBESOEKERS – Bettie Burger (Volwasse Fantasie)
  18. VERGELDING – Pieter Saayman (Volwasse Fantasie)
  19. DIE WIT HANDE – Ilse Goschus (Jeugfantasie)
  20. SENDING I: AARDE – Christina Erasmus (Volwasse Wetenskapfiksie)
  21. TYD WAG NIE – Handré Jankowitz (Jeug WF)
  22. HOENDERDIEF – Pieter Saayman (Jeugfantasie)
  23. DIE BRUIN KOEVERT – Tanita Da Silva (Jeug Wetenskapfiksie)
  24. EINSTEIN SE HUIS – Pieter Saayman (Jeugfantasie)
  25. MERKMAN: AGENT 13 – Timothy de Vos Botha (Volwasse Wetenskapfiksie)
  26. DIE NAGMAAL – Chantal Pretorius (Jeugfantasie)
  27. GISTER, VANDAG EN MÔRE – Anna van der Walt (Volwasse Wetenskapfiksie)
  28. TANNIE MARIE SE TUISKOMS – Anna van der Walt (Volwasse Fantasie)
  29. SIGMA 37 – Ockert J. du Preez (Volwasse Wetenskapfiksie)
  30. DIE GROT – Chantal Pretorius (Jeugfantasie)
  31. HUIS-TOE-GAAN TYD – Madeleine Venter (Volwasse Fantasie)
  32. DIE VREEMDE HOND OP DIE STOEP – Salmon Smith (Volwasse Fantasie)
  33. CHAOS – Chantal Pretorius (Volwasse Wetenskapfiksie)
  34. OU FRANKIE – Annico van Vuuren (Volwasse Wetenskapfiksie)
  35. DIE SWART HOND – Anna van der Walt (Volwasse Fantasie)
  36. BLOED VIR CASANDRA – Chantal Pretorius (Volwasse Fantasie)
  37. SEISMO – Ockert J. Du Preez (Volwasse Wetenskapfiksie)
  38. OUMA ELSA SE VERSOEK – Christo Meyer (Jeugfantasie)
  39. DOOD OP PAPIER – Ockert J. Du Preez (Volwasse Fantasie)
  40. LIEFDE VAN ‘N ANDER KLEUR – Chantal Pretorius (Volwasse Fantasie)
  41. OP ‘N VREEMDE, VREEMDE DORPIE – Christo Meyer (Volwasse Fantasie)
  42. BEGRAFPLAASSPOOK – Chantal Pretorius (Volwasse Fantasie)
  43. BEGRAFNISBLOMME VIR SONJA – Chantal Pretorius (Volwasse Fantasie)
  44. ROLENE SE ONTDEKKING – Chantal Pretorius (Jeugfantasie)
  45. DIE ZOMBIE SKRYWER – Chantal Pretorius (Jeugfantasie)
  46. KINDERS VAN DIE FENIKS – Louise Viljoen (Volwasse Fantasie)
  47. AAND VAN DIE GRUWELDAAD – Chantal Pretorius (Jeugfantasie)

9 thoughts on “2016 Inskrywings [47]

  1. Ek het Pieter Saayman se Einstein se huis baie geniet. Ek lees nie graag Afrikaanse stories nie, maar het sy storie geniet. Jammer daar was nie sulke genotvolle stories toe ek op skool was nie. Ek hoop om meer van sy stories te kan lees in die toekoms.

  2. Riekie Dekker – My dogter het Einstein se huis baie geniet. Sy was aangegryp tot die einde. Haar woorde: Dit is ‘n ‘cool’ storie. Ons wag vir nog.

  3. Ek glo nie, tog het Huis-toe-gaan tyd my laat lees tot die einde. Uitstekend geskryf.

  4. Ek het baie van die ‘Die wit hande’ gehou. Dit was grillerig en lekker om te lees.

  5. Baie baie mooi styl waarmee jy Skryf Timothy De Vos Botha, Ek is baie trots op jou. Baie sterkte. Moet nooit ophou skryf nie

    • Dankie beste vriendin waardeer jou ondersteuning, lief jou baie!

  6. Timothy De Vos Botha dit is n’ puik verhaal jy het jou self oortref wel gedaan ek is baie trots op jou strerkte.

Comments are closed.