Hier volg die inskrywings vir die Afrifiksie 2018 kompetsie wat tot dusver ontvang is.
Geskrewe Fantastika
Fantasie
- Die dood van Kaalvoet Faan – Hanlia Dippenaar (Fantasie: Gruwel)
- Skubbe by die dam – Paul Rossouw (Fantasie: Gruwel)
- Vreemdeling – Chantal Pretorius (Fantasie Gedig)
- Die Talisman – Magda Fourie (Fantasie)
- Die stil huis – Alida Walker (Fantasie)
- Wolf, wolf hoel laat is dit? – Vanessa Jacobs (Fantasie)
- Suurstofsuiers – Elsabé Welman (Fantasie)
- Laat dit brand – Ben Abbott (Fantasie)
- Patrollie – Evert Pretorius (Fantasie Gedig)
- Kallie en die kat – Henrico Bezuidenhout (Sprokie)
Wetenskapfiksie
- Komeet Planeet – Chantal Pretorius (WF Gedig)
- As Hy weer kom – Vickey de Jager (Volwasse WF)
- Rekenaarspeletjie – Chantal Pretorius (Jeug WF)
- Geskenke van nêrens – Tanita Da Silva (WF)
- O gedorie, hoor dié storie… – Tanita Da Silva (WF Gedig)
- Grys man – Evert Pretorius (WF Gedig)
- Man uit die sterre – Chantal Pretorius (WF)
- Utoponil – Martin Labuschagne (WF)
- Virusaanval – Henrietta Botes (WF)
- Vreemde Vlieënde Voorwerpe – Henrietta Botes (WF)
- Nuwe Wesens – Amenity Viljoen (WF – skolier)
Sien en Hoor
Foto’s
© Chantal Pretorius
“Vreemde Vlieënde Voorwerp”
Grimeerkuns
Tina, die singende meermin
deur Elizabeth Eksteen
Vera, die weerwolf
deur Elizabeth Eksteen
Lea, die bosnimf
deur Elizabeth Eksteen
Elvira, die vampierprinses
deur Elizabeth Eksteen
Vivienne, die waterkoningin
deur Elizabeth Eksteen
Wanneer kom ons kunswerke op? Ek raak nou bekommerd.
Dagse ek het ingeskryf vir die Thompson Wetenskapsfiksie kompetisie – op die blad het ek gelees uitslae is einde September beskikbaar. Hier staan dis eers einde Desember. Kan iemand my n bietjie duidelikheid oor die kompteisie gee asb. Ek het al n e-pos gestuur maar dit bly onbeantwoord.
Verder – volgens die reels op die skrywe het die kompetisie reeds gesluit – kan n mens nog inskryf?
Die kompetisie het die einde Augustus al gesluit. Jy sal volgende jaar kan deelneem.