Inskrywings 2018

Hier volg die inskrywings vir die Afrifiksie 2018 kompetsie wat tot dusver ontvang is.

Geskrewe Fantastika

 

Fantasie

  1. Die dood van Kaalvoet Faan – Hanlia Dippenaar (Fantasie: Gruwel)
  2. Skubbe by die damPaul Rossouw (Fantasie: Gruwel)
  3. Vreemdeling – Chantal Pretorius (Fantasie Gedig)
  4. Die TalismanMagda Fourie (Fantasie)
  5. Die stil huisAlida Walker (Fantasie)
  6. Wolf, wolf hoel laat is dit? – Vanessa Jacobs (Fantasie)
  7. Suurstofsuiers – Elsabé Welman (Fantasie)
  8. Laat dit brandBen Abbott (Fantasie)
  9. Patrollie – Evert Pretorius (Fantasie Gedig)
  10. Kallie en die kat – Henrico Bezuidenhout (Sprokie)

Wetenskapfiksie

  1. Komeet Planeet – Chantal Pretorius (WF Gedig)
  2. As Hy weer kom – Vickey de Jager (Volwasse WF)
  3. Rekenaarspeletjie – Chantal Pretorius (Jeug WF)
  4. Geskenke van nêrens – Tanita Da Silva (WF)
  5. O gedorie, hoor dié storie… – Tanita Da Silva (WF Gedig)
  6. Grys manEvert Pretorius (WF Gedig)
  7. Man uit die sterre – Chantal Pretorius (WF)
  8. Utoponil – Martin Labuschagne (WF)
  9. Virusaanval – Henrietta Botes (WF)
  10. Vreemde Vlieënde Voorwerpe – Henrietta Botes (WF)
  11. Nuwe Wesens – Amenity Viljoen (WF – skolier)

Sien en Hoor

Foto’s

© Chantal Pretorius

“Vreemde Vlieënde Voorwerp”

 

Grimeerkuns

Tina, die singende meermin

deur Elizabeth Eksteen

 Vera, die weerwolf 

deur Elizabeth Eksteen


  Lea, die bosnimf

deur Elizabeth Eksteen

 Elvira, die vampierprinses 

deur Elizabeth Eksteen

 Vivienne, die waterkoningin

deur Elizabeth Eksteen

4 thoughts on “Inskrywings 2018

  1. Dagse ek het ingeskryf vir die Thompson Wetenskapsfiksie kompetisie – op die blad het ek gelees uitslae is einde September beskikbaar. Hier staan dis eers einde Desember. Kan iemand my n bietjie duidelikheid oor die kompteisie gee asb. Ek het al n e-pos gestuur maar dit bly onbeantwoord.

  2. Verder – volgens die reels op die skrywe het die kompetisie reeds gesluit – kan n mens nog inskryf?

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui